21/07/2025
📚 Afrikaans EAT – Kwartaal 3 Formele Assessering 📚
Tema: Openbare Veiligheid
Ondersteun jou Graad 3-leerder met hierdie volledige formele assessering, perfek vir die KABV. Ideaal vir onderwysers, ouers en tutors wat op soek is na kwaliteit, gereed-vir-gebruik materiaal! 🌟
Sluit in:
✔️4 bladsye in swart en wit
✔️Afdelings: Luister en Praat, Klanke, Taalgebruik, Skryfwerk
✔️Formele assessering
✔️Memorandum
📄 PDF-formaat – maklik om af te laai en uit te druk
100% KABV-gebonde en klasklaar
👩🏫 Geskik vir:
✔️ Onderwysers (klasgebruik of hersiening)
✔️ Ouers (huiswerk of toetsvoorbereiding)
✔️ Tutors (individuele ondersteuning)
💌 Stuur vir my ’n boodskap om jou kopie vandag te bestel!
082 387 2705

✏️ Afrikaans EAT Huiswerk Werkkaarte – Kwartaal 3 Week 1 ✏️
Bespaar tyd met klaar-gemaakte huiswerk werkkaarte wat perfek by die KABV pas! 🌟
Ideaal vir Graad 3 leerders – maklik om te gebruik in die klas of by die huis.
Sluit in:
✔️Huiswerk werkkaart
✔️Huiswerk leesstuk
✔️Memorandum
📄 PDF-formaat – maklik om af te laai en uit te druk
100% KABV-gebonde
Geskik vir onderwysers, ouers en tutors.
💌 Stuur vir my ’n boodskap om dit vandag te bestel of navraag te doen.
082 387 2705
Net vir R10
07/07/2025
Afrikaans EAT Kwartaal 3 – Formele Assessering vir Graad 3!
🌱 Deur Planted to Teach
Hierdie KABV-gebonde assessering is ideaal vir onderwysers, tuisskoolouers en tutors. Dit sluit in:
✔️4 bladsye in swart en wit
✔️Afdelings: Luister en Praat, Klanke, Taalgebruik, Skryfwerk
✔️Sluit ‘n volledige memorandum in
✔️Tema: Lank Gelede
✔️Beskikbaar as PDF – aflaaibaar en gereed om te druk!
🎯Perfek vir formele assesseringsdoeleindes in die klas of tuis.
📥 Bestel nou via WhatsApp 082 387 2705
💬 Stuur ‘n boodskap vir enige navrae!
06/07/2025
🖋️✨ Vasskryf Voltooi! Lisensie vir Graad 3-leerders! ✨📜
Jou leerder het hard gewerk om vasskryf baas te raak – vier dit met ’n spesiale vasskryf-lisensie!
✔️ Printbare PDF
✔️ Beskikbaar in Afrikaans en Engels
✔️ Ideaal vir Onderwyser, Ouers en Tutors
✔️ Skryf die leerder se naam self in en druk dit uit!
🎁 ’n Spesiale manier om moeite en groei te beloon!
📩 Stuur vir my ’n boodskap om joune te bestel!
06/07/2025
🦷✨ Tandefeetjie op pad! ✨🦷
Is jou kind se tand uit? Maak die ervaring ekstra spesiaal met ’n tandefeetjie-briefie wat jy self kan invul! 💌
✔️ Beskikbaar in Afrikaans en Engels
✔️ 3 pragtige ontwerpe
✔️ Printbaar by die huis
✔️ Perfek vir Ouers, Onderwysers en selfs ‘n oulike Ouma of Oupa. 💖
💕 Net vir R10