Pre-Primêre Skool Gansiekeur

Pre-Primêre Skool Gansiekeur Welkom by Pre-Primêre Skool Gansiekeur! Ons vier 50 jaar en groei steeds van krag tot krag. Sluit aan by ons Gansiekeurfamilie en gee jou kind die beste begin!

Kinders van 3 maande tot Graad R leer en speel in 'n veilige, stimulerende omgewing.

🏌️‍♂️ GANSIEKEUR  GHOLFDAG🏌️‍♀️Kom geniet 'n fantastiese dag van gholf, pret en samewerking ter ondersteuning van Gansie...
18/09/2026

🏌️‍♂️ GANSIEKEUR GHOLFDAG🏌️‍♀️
Kom geniet 'n fantastiese dag van gholf, pret en samewerking ter ondersteuning van Gansiekeur Kleuterskool.
Daar is nog putjies beskikbaar ń uitstekende geleentheid om jou besigheid aan die gholfspelers en gemeenskap bloot te stel.
📅 Datum: 16 Oktober 2026
📍 Plek: Middelburg Country Club
Moenie uitmis nie! Bespreek jou 4-bal of borg 'n putjie vandag nog.
📞 Kontak Donovan van Tonder by 082 763 0490 of e-pos [email protected] vir meer inligting.
Deel gerus hierdie plasing en help ons om van hierdie dag 'n groot sukses te maak! 💚⛳ See less

🏌️‍♂️ GANSIEKEUR GHOLFDAG🏌️‍♀️

Kom geniet 'n fantastiese dag van gholf, pret en samewerking ter ondersteuning van Gansiekeur Kleuterskool.

Daar is nog putjies beskikbaar ń uitstekende geleentheid om jou besigheid aan die gholfspelers en gemeenskap bloot te stel.

📅 Datum: 16 Oktober 2026
📍 Plek: Middelburg Country Club
Moenie uitmis nie! Bespreek jou 4-bal of borg 'n putjie vandag nog.

📞 Kontak Donovan van Tonder by 082 763 0490 of e-pos [email protected] vir meer inligting.

Deel gerus hierdie plasing en help ons om van hierdie dag 'n groot sukses te maak! 💚⛳

Happy birthday !!!!!🎊🎉🎂
07/09/2026

Happy birthday !!!!!🎊🎉🎂

🌸GELUKKIGE SEKRETARESSEDAG!!🌸
02/09/2026

🌸GELUKKIGE SEKRETARESSEDAG!!🌸

01/09/2026

🌸🧦 LENTEDAG BY GANSIEKEUR! 🧦🌸

Vandag vier ons Lentedag met hope kleur, pret en natuurlik... FUNKY SOCKS! 😄🌈🧦
Ons klein Gansiekies wys vandag hulle mooiste, snaaksste en mees kleurvolle sokkies! 💐☀️
Welkom Lente! 🌸🌿🌞

01/09/2026
🎓✨ AANSOEKE VIR 2027 IS NOU OOP! ✨🎓Is jy op soek na die perfekte plek waar jou kleinding kan leer, groei, speel en blom?...
28/08/2026

🎓✨ AANSOEKE VIR 2027 IS NOU OOP! ✨🎓

Is jy op soek na die perfekte plek waar jou kleinding kan leer, groei, speel en blom? 🌱💛

Ons is opgewonde om aan te kondig dat aansoeke vir 2027 nou oop is! 🥳

📩 Kontak ons vandag nog vir meer inligting en om jou kind se plek te verseker!

2027 – ’n Nuwe jaar, nuwe avonture en eindelose moontlikhede! 🌈✨

🏌️‍♂️ GANSIEKEUR  GHOLFDAG🏌️‍♀️Kom geniet 'n fantastiese dag van gholf, pret en samewerking ter ondersteuning van Gansie...
27/08/2026

🏌️‍♂️ GANSIEKEUR GHOLFDAG🏌️‍♀️

Kom geniet 'n fantastiese dag van gholf, pret en samewerking ter ondersteuning van Gansiekeur Kleuterskool.

Daar is nog putjies beskikbaar ń uitstekende geleentheid om jou besigheid aan die gholfspelers en gemeenskap bloot te stel.

📅 Datum: 16 Oktober 2026
📍 Plek: Middelburg Country Club
Moenie uitmis nie! Bespreek jou 4-bal of borg 'n putjie vandag nog.

📞 Kontak Donovan van Tonder by 082 763 0490 of e-pos [email protected] vir meer inligting.

Deel gerus hierdie plasing en help ons om van hierdie dag 'n groot sukses te maak! 💚⛳

Happy birthday!!!!🎂🎉🎊
22/08/2026

Happy birthday!!!!🎂🎉🎊

Happy birthday!!!!!🎉🎂🎊
19/08/2026

Happy birthday!!!!!🎉🎂🎊

Happy birthday!🎂🎊🎉
08/08/2026

Happy birthday!🎂🎊🎉

Address

11 Weeber Street
Middelburg
1055

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00

Telephone

+27132827274

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pre-Primêre Skool Gansiekeur posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pre-Primêre Skool Gansiekeur:

Shortcuts

Share

Category