15/09/2026
Baie baie dankie Mid Hartklop vir ons klein Rooimiertjies se pragtige kinderbybel. Dankie vir die wonderlike werk wat julle doen en vir die lekker kuier in Rooimiertjieland. Dankie ook aan Bargain Books vir julle pragtige borg. Ons kleutertjies geniet al die kleurvolle Bybelstories. Julle word opreg waardeer. 📖❤