Doring Rosie Speelskool

Doring Rosie Speelskool Speelskool met baie liefde, geduld en veiligheid. Hier leer ons speel-speel.

Please NOTE📌Temporarily Closed until further notice, because of New renovations to the School.
02/08/2023

Please NOTE📌

Temporarily Closed until further notice, because of New renovations to the School.

4 voordele van sensoriese spel👐👅👂👀👃➡️Dit help om senuweeverbindings in die brein te bou.➡️Dit moedig die ontwikkeling va...
11/04/2023

4 voordele van sensoriese spel

👐👅👂👀👃

➡️Dit help om senuweeverbindings in die brein te bou.
➡️Dit moedig die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan.
➡️Dit ondersteun taalontwikkeling.
➡️Dit moedig 'wetenskaplike denke' en probleemoplossing aan.

Dit hoef ook nie altyd ń morsige spul te wees nie.

24/03/2023
24/03/2023
Ons deel graag dat ons n nuwe klassie open.Datum sal later gedeel word.4maande tot 5 jaarVol en halfdag opsiesBeperkte s...
14/02/2023

Ons deel graag dat ons n nuwe klassie open.

Datum sal later gedeel word.

4maande tot 5 jaar

Vol en halfdag opsies

Beperkte spasie (klein groepies)

Skakel 079 490 2777 vir meer inligting en fooie

Some exciting news coming soon!Opgewonde om die nuwe nuus binnekort te deel!
14/02/2023

Some exciting news coming soon!

Opgewonde om die nuwe nuus binnekort te deel!

Nog n lekker byvoeging tot Doring-Rosie Speelskool.
14/02/2023

Nog n lekker byvoeging tot Doring-Rosie Speelskool.

Address

11 Komati Street
Mhluzi
1055

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27794902777

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doring Rosie Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Doring Rosie Speelskool:

Shortcuts

Share

Category