02/06/2026
π GRATIS Gesprekshandleiding vir Ouers van Tieners
Sukkel jy soms om jou tiener te verstaan of voel dit asof elke gesprek in 'n argument eindig?
Hierdie GRATIS gesprekshandleiding gee jou eenvoudige, praktiese wenke om moeilike gesprekke met meer kalmte en begrip te hanteer.
WhatsApp my om jou Gratis handleiding te kry!
π Wil jy nog dieper insig en praktiese hulpmiddels hΓͺ?
Bestel my 100% aanlyn 39-blad "Kalmte in die Chaos" Tienerhandleiding vir Ouers, spesiaal ontwerp om ouers te help om hul tieners beter te verstaan, kommunikasie te verbeter en sterker verhoudings te bou. Nou op spesiale aanbod beskikbaar, slegs R 150.00, aanbod geldig tot 15 Junie 2026 om 17:00.
π± WhatsApp Lize Claassen vir meer inligting oor die volledige handleiding of om te bestel:
078 670 7349
02/06/2026
πΏ Sukkel jy om jou tiener te verstaan? Voel dit soms of elke gesprek in konflik eindig?
Kalmte in die Chaos β Die Handleiding vir Tiener-ouers is spesiaal ontwerp om ouers te help om hul tieners beter te verstaan, sterker verhoudings te bou en moeilike gesprekke met meer selfvertroue te hanteer.
β
Verstaan die tienerbrein en hoekom gedrag verander
β
Kommunikasie sonder voortdurende konflik
β
Emosionele regulering en praktiese strategieΓ«
β
Refleksie-oefeninge vir ouers
β
Werklike gesprekvoorbeelde
β
Grense, verantwoordelikheid en gesinsverbinding
π GRATIS Gespreksgids ingesluit
Hierdie digitale handleiding bevat waardevolle kennis vanuit kinderontwikkeling en ouersondersteuning, prakties saamgestel vir die alledaagse uitdagings van die tienerjare.
π° Bekendstellingsprys: Slegs R150
Normale prys: R250
β° Aanbod geldig tot 15 Junie 2026 om 17:00
π² WhatsApp Lize by 078 670 7349 vir meer inligting of om jou kopie te bestel.
Lize Claassen
Kinder Ontwikkeling Fasiliteerder π±
01/06/2026
ππ International Children's Protection Day ππ
Every child deserves to feel safe, loved, heard, and valued.
Today, we celebrate the rights of children and our shared responsibility to protect, nurture, and guide them as they grow.
π±β¨
Children Development Facilitator - Lize Claassen - 078 670 7349
28/05/2026
πΏ Sukkel jy om jou tiener te verstaan β of andersom?
βKalmte in die Chaosβ is βn praktiese handleiding vir tiener-ouers wat jou help om gedrag beter te verstaan, konflik te verminder en emosionele verbinding te versterk.
π Binnekort te koop beskikbaar!
π©π»βπ« Kinder Fasiliteerder β Lize Claassen
π 078 670 7349
19/05/2026
Help jou kind om emosies beter te verstaan en te verwoord π
As mammaβs en ouers weet ons hoe moeilik dit soms is wanneer kinders groot emosies het maar nie die woorde daarvoor nie.
Hierdie 2 digitale bundels is ideaal vir kinders van 4β10 jaar en sluit praktiese wenke, speletjies, aktiwiteite Γ©n gratis emosie kaarte in.
βοΈ 100% digitaal
βοΈ Maklik om tuis te gebruik
βοΈ Perfek vir ouers, onderwysers en terapeute
Slegs R230 vir albei bundels.
WhatsApp vir bestelling:
Lize Claassen β 078 670 7349
09/05/2026
πΏ Hi, ek is Lize Claassen β Kinder & Ouer Fasiliteerder.
Ek het βn passie daarvoor om ouers en kinders te help om mekaar beter te verstaan, emosies op βn gesonde manier te hanteer en sterker verhoudings saam te bou. π€
Met my praktiese, 100% aanlyn gidse kry jy oulike idees, speletjies, aktiwiteite en wenke wat emosionele ontwikkeling op βn eenvoudige en toeganklike manier ondersteun β alles ontwerp om kwaliteit tyd en oop kommunikasie tussen ouer en kind aan te moedig.
π± Missie: Om die belangrikheid van emosies van kleins af by kinders bekend te maak.
π± Visie: Om kinders te leer dat emosies wys nie βn swakheid is nie.
π² Whatsapp my gerus by 078 670 7349 om meer uit te vind of jou gids te bestel.
β οΈ Kort kennisgewing: Ek is nie βn geregistreerde berader nie. Ek is tans βn student en fasiliteerder. Indien jy voel jou kind benodig βn diagnose of verdere professionele ondersteuning, kontak asseblief βn geregistreerde Berader, Terapeut, Sielkundige of ander professionele persoon indien nodig.
06/05/2026
Baie dankie aan elkeen wat my Facebook-blad Kinder ontwikkeling - L Claassen volg en my klein besigheid ondersteun. π
Julle ondersteuning beteken vir my opreg baie meer as wat woorde kan beskryf.
Elke like, share, boodskap en bestelling help my om my passie uit te leef en βn verskil te maak in kinders se ontwikkeling en gesinne se lewens.
Ek waardeer elkeen van julle opreg. πΏ
Dankie dat julle saam met my hierdie pad stap!
β Lize Claassen πΌ
π 078 670 7349
05/05/2026
π Help jou kind om emosies beter te verstaan en te bestuur!
Hierdie gidse is propvol eenvoudige, speelse aktiwiteite wat ouers en kinders saam kan doen.
β¨ Wat kan jy verwag?
βοΈ Praktiese wenke en speletjies in elke gids
βοΈ Help bou emosionele bewustheid en selfregulering
βοΈ Maklik om tuis toe te pas β geen ingewikkelde voorbereiding nodig nie
π Groot Gevoelens in Klein Liggies
π Sandspel vir Emosionele Ontwikkeling
Perfek vir ouers wat hul kinders wil ondersteun om gevoelens beter te verstaan en uit te druk π
π² Stuur vir my βn WhatsApp by 078 670 7349 vir pryse en meer inligting.