Laerskool Menlopark Gr 0

Laerskool Menlopark Gr 0 Laerskool Menlopark Graad 0
http://www.menlolaer.co.za

26/02/2021

Menlo Maters atletiek

31/01/2021

Super Bokkie voel opgewonde

31/01/2021
Liewe graad O maatjies van 2021.Ons kan nie wag om julle hier by Menlo Maters te sien nie. Superbokkie sien net so baie ...
18/01/2021

Liewe graad O maatjies van 2021.
Ons kan nie wag om julle hier by Menlo Maters te sien nie. Superbokkie sien net so baie uit na die nuwe jaar saam met julle.
Ons juffrouens tel nou die daggies af. Hier wag sommer hope lekker dae vol pret en verrassings vir julle.

Nog fotos van Menlo Maters gradeplegtigheid 2020
02/12/2020

Nog fotos van Menlo Maters gradeplegtigheid 2020

Menlo Maters hou gradeplegtigheid.  Ons stuur met geruste harte al ons Gr 0’e na Graad 1.  Ons gaan hierdie gesiggies mi...
02/12/2020

Menlo Maters hou gradeplegtigheid. Ons stuur met geruste harte al ons Gr 0’e na Graad 1. Ons gaan hierdie gesiggies mis

Ons tema vir die week is bome.  Hier by Menlo Maters leer ons hoe om beter na die omgewing om te sien en daarvoor plant ...
17/11/2020

Ons tema vir die week is bome. Hier by Menlo Maters leer ons hoe om beter na die omgewing om te sien en daarvoor plant ons ook n Ysterbos (Sandolien) boom. Ons bedank Dawie, Hesca en Ester Joubert wat die boom aan ons geskenk het

Address

10th Str
Menlo Park
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Menlopark Gr 0 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category