Gaan like asb die Laerskool Laeveld page wat nie FB na die naam Laerskool Laeveld het nie. Hy het ook die son logo. Dit is die amptelikke blad. Dankie
Laerskool Laeveld FB
Laerskool Laeveld in Nelspruit is 'n trotse skool met 'n Christelik gefundeerde waardesisteem wat 'n belangrike rolspeler in ons gemeenskap uitmaak.
Geagte Laevelders hierdie blad word toegemaak. Gaan asb na Laerskool Laeveld ( het ook die son logo en daar staan nie FB na Laerskool Laeveld nie ) en like hom. Dit is nou ons amptelikke blad. Dankie
Kom ondersteun asb. ons Aand-gholf / Aand-tennis vanaand en more-aand by die skool. Begin om 18:00, kostes beloop R 30-00 per speler vir die gholf (tennis is gratis). Verversings is te koop. Gebruik hierdie geleentheid vir 'n lekker gesinsuitstappie! Navrae: Mnr. Craig Tyler (082 781 0252)
20/05/2014
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Address
Mbombela
1200
Opening Hours
| Monday | 19:15 - 14:00 |
| Tuesday | 19:15 - 14:00 |
| Wednesday | 19:15 - 14:00 |
| Thursday | 19:15 - 14:00 |
| Friday | 19:15 - 14:00 |