Nellie Miere

Nellie Miere Die kleuterskool vir die toekoms, sedert 2000

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan al ons wenners van die Nellie Miere Opedagkompetisie! ๐ŸŒŸ'n Opregte en groot DANKIE aan elkeen van ons wo...
02/10/2026

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan al ons wenners van die Nellie Miere Opedagkompetisie! ๐ŸŒŸ

'n Opregte en groot DANKIE aan elkeen van ons wonderlike borge wat hierdie kompetisie moontlik gemaak het en ons gemeenskap ondersteun. Julle is goud werd! ๐Ÿ’›

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan al ons wenners van die Nellie Miere Opedagkompetisie! ๐ŸŒŸ'n Opregte en groot DANKIE aan elkeen van ons wo...
01/10/2026

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan al ons wenners van die Nellie Miere Opedagkompetisie! ๐ŸŒŸ

'n Opregte en groot DANKIE aan elkeen van ons wonderlike borge wat hierdie kompetisie moontlik gemaak het en ons gemeenskap ondersteun. Julle is gou

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan al ons wenners van die Nellie Miere Opedagkompetisie! ๐ŸŒŸ'n Opregte en groot DANKIE aan elkeen van ons wo...
30/09/2026

Lowveld Schoolwear

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan al ons wenners van die Nellie Miere Opedagkompetisie! ๐ŸŒŸ'n Opregte en groot DANKIE aan elkeen van ons wo...
29/09/2026

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan al ons wenners van die Nellie Miere Opedagkompetisie! ๐ŸŒŸ

'n Opregte en groot DANKIE aan elkeen van ons wonderlike borge wat hierdie kompetisie moontlik gemaak het en ons gemeenskap ondersteun. Julle is goud werd! ๐Ÿ’›

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan al ons wenners van die Nellie Miere Opedagkompetisie! ๐ŸŒŸ'n Opregte en groot DANKIE aan elkeen van ons wo...
28/09/2026

๐ŸŽ‰ Baie geluk aan al ons wenners van die Nellie Miere Opedagkompetisie! ๐ŸŒŸ

'n Opregte en groot DANKIE aan elkeen van ons wonderlike borge wat hierdie kompetisie moontlik gemaak het en ons gemeenskap ondersteun. Julle is goud werd! ๐Ÿ’›

Embroideries & DTP @

24/09/2026

Erfenisdag is 'n heerlike herinnering aan alles wat ons na aan die hart lรช โ€” familie, goeie herinneringe en die mooi land waarin ons bly.

By Nellie Miere is ons trots op ons herkoms en op die mooi gemeenskap wat ons saam vorm. Elke klein Miertjie bring sy eie unieke kleur na ons skool toe.

Geniet die kuier, goeie kos en kosbare tyd saam met julle geliefdes vandag! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆโค๏ธ

Mag julle vakansie oorloop van speel, sonskyn en aansteeklike laggies. Maak goeie herinneringe saam familie en vriende! ...
23/09/2026

Mag julle vakansie oorloop van speel, sonskyn en aansteeklike laggies. Maak goeie herinneringe saam familie en vriende! ๐Ÿš—๐Ÿ’จ Veilige reis en geniet die ruskans. Sien julle almal vars en uitgerus op 6 Oktober!

๐ŸœLEKKER VERJAAR!๐ŸœBaie geluk Me. Bianca Nel met jou verjaarsdag! ๐ŸฅณMag jou dag vol bederf en vreugde wees. Nellie Miere we...
18/09/2026

๐ŸœLEKKER VERJAAR!๐Ÿœ

Baie geluk Me. Bianca Nel met jou verjaarsdag! ๐Ÿฅณ

Mag jou dag vol bederf en vreugde wees. Nellie Miere wens jou ล„ jaar van oorvloedige seรซn toe.

๐™‘๐™š๐™ง๐™Ÿ๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™™๐™–๐™œ ๐™œ๐™š๐™จ๐™ ๐™š๐™ฃ๐™ ๐™—๐™š๐™ฌ๐™ฎ๐™จ๐™š ๐™œ๐™š๐™—๐™ค๐™ง๐™œ ๐™™๐™š๐™ช๐™ง Sorbet Matumi & Hennie's

๐ŸœLEKKER VERJAAR!๐ŸœBaie geluk Me. Nicky Potgieter met jou verjaarsdag! ๐ŸฅณMag jou dag vol bederf en vreugde wees. Nellie Mie...
13/09/2026

๐ŸœLEKKER VERJAAR!๐Ÿœ

Baie geluk Me. Nicky Potgieter met jou verjaarsdag! ๐Ÿฅณ

Mag jou dag vol bederf en vreugde wees. Nellie Miere wens jou ล„ jaar van oorvloedige seรซn toe.

๐™‘๐™š๐™ง๐™Ÿ๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™™๐™–๐™œ ๐™œ๐™š๐™จ๐™ ๐™š๐™ฃ๐™ ๐™—๐™š๐™ฌ๐™ฎ๐™จ๐™š ๐™œ๐™š๐™—๐™ค๐™ง๐™œ ๐™™๐™š๐™ช๐™ง Sorbet Matumi Centre & Hennie's Nelspruit

๐Ÿฆทโœจ Die Tandemuis kom kuier! โœจ๐ŸฆทPiet Tande, die Tandemuis, het vandag by Nellie Miere kom kuier! ๐Ÿญ๐Ÿฆท Saam met Tannie Juniqu...
10/09/2026

๐Ÿฆทโœจ Die Tandemuis kom kuier! โœจ๐Ÿฆท

Piet Tande, die Tandemuis, het vandag by Nellie Miere kom kuier! ๐Ÿญ๐Ÿฆท Saam met Tannie Junique het hy ons Miertjies geleer hoe om hulle tandjies mooi te versorg, sodat Piet al daardie gesonde, gewisselde tandjies vir sy huisie kan gebruik. ๐Ÿ ๐Ÿ’•

Our Miertjies had a tooth-rific time learning all about brushing and flossing! ๐Ÿชฅ๐Ÿฆท They especially loved Pietโ€™s fun dance and couldnโ€™t wait to join in! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ๐Ÿญ

Baie dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie spesiale besoek moontlik gemaak het. Ons waardeer julle betrokkenheid by ons skool! ๐Ÿ’›๐Ÿœ

๐Ÿฆท Keep brushing, keep smiling, little Miertjies! ๐Ÿ˜โœจ

Address

Laerskool Nelspruit, School Office, Corner Of Henshall And Van Der Merwe Str
Mbombela
1201

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nellie Miere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Nellie Miere:

Shortcuts

Share

Category