Hoërskool Swartland

Hoërskool Swartland Hoërskool Swartland, Malmesbury

31/03/2015

Persverklaring
Persverklaring
Die nuutverkose beheerliggaam van Hoërskool Swartland het op 23 Maart 2015 vergader en onder andere die verslag van die Weskus Onderwysdistrik rakende die ondersoek by Hoërskool Swartland bestudeer.
Daar was eenparig besluit om die bevinding van die verslag, naamlik dat daar nie bewyse gevind kon word dat ‘n individu by die skool hom/haar opsetlik verryk het nie, te aanvaar.
Die Beheerliggaam van Hoërskool Swartland aanvaar ook die aanbeveling dat behoorlike administratiewe sowel as finansiële kontroles en prosedures deur die Beheerliggaam in plek gestel moet word. Die Beheerliggaam sal dit dan ook prioritiseer.
Daar was in ‘n gees van versoening en samewerking besluit om saam te werk en mekaar in die onderskeie rolle te ondersteun en te leer uit die onderskeie foute wat

Hier is 'n hoe die Astroblok projek vorder. Kom ons probeer om die inisiatief te ondersteun.As jy 'n gelukkige nommer he...
16/09/2014

Hier is 'n hoe die Astroblok projek vorder. Kom ons probeer om die inisiatief te ondersteun.

As jy 'n gelukkige nommer het of 'n nommer waarvan jy hou of selfs 'n area op die veld wat jy jou naam wil op hê kontak ons by [email protected].

PRETSTAP 2014
15/09/2014

PRETSTAP 2014

10/09/2014

Swartland FunRun 27 September 2014.
Malmesbury skougronde, 5km
R10 kinders onder 13; R20 persone 14jaar en ouer.
Kom geniet die dag saam met jou familie en oefen maat.

14/04/2014
Baie geluk aan Hoërskool Swartland se trotse swemmer, Renelda Scholtz, wat tydens die Vlak 2 Swemkampioenskappe te Oudsh...
24/03/2014

Baie geluk aan Hoërskool Swartland se trotse swemmer, Renelda Scholtz, wat tydens die Vlak 2 Swemkampioenskappe te Oudshoorn 7 goud en 1 silver medalje uit 9 items gewen het. Ons is ongelooflik trots op jou.

20/03/2014

Ons 1ste seuns en dogters sowel as die O/16 seuns en dogters hokkie speel vandag hul eerste wedstryde van die seisoen te Brackenfell. Sterkte seuns en dogters.

20/03/2014

Ons 1ste rugbyspan vertek vandag op hul toer na Despatch. Sterkte manne.

12/03/2014

Dit is môre ons opedag by die skool. Kom maak gerus 'n draai.

12/03/2014

Ons 1ste rugbyspan speel Vrydag teen Paul Roos weg in hul eerste wedstryd van die jaar.

28/02/2014

Baie geluk aan ons O/19B krieketspan wat hul wedstryd teen Weston Sekondêr gewen het met 8 paaltjies.

Address

Malmesbury
7300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Swartland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Swartland:

Shortcuts

Share

Category