Beztnutson Limpopo

Beztnutson Limpopo Heerlikste vars neute en droë vrugte

26/05/2026
Liewe kliënte, neem asseblief kennis dat ek nie meer droë vrugte bemark nie...al geruime tyd nie meer nie, want aangesie...
26/04/2026

Liewe kliënte, neem asseblief kennis dat ek nie meer droë vrugte bemark nie...al geruime tyd nie meer nie, want aangesien ek nie meer van pudo kan gebruik maak om my pakkies te versend nie, het my bemarking doodgeloop...Die naaste pudo kas was 12km van ons af en dis weggeneem, omrede dit glo nie lonend was nie...die volgende naaste pudo kas is 57km...
Dankie vir jul getroue ondersteuning, glo my ek mis julle geselsies.
Kyk asb. na my boeke geskryf, 2 resepte boeke, n babaresepte boekie en my Afrikaanse kinderverhaal, dit word darem van Pretoria af (drukkers af) na jul gestuur.

https//www.facebook.com/onsbakgeselsgesels

10/09/2025

Ek woon op Waterpoort Limpopo... Maar versend landwyd met pudo.
Elize Bezuidenhout 0720724690

KYK ASSEBLIEF .. https://www.facebook.com/onsbakgeselsgesels

My KOM ONS BAK GESELS-GESELS IN JOU EIE KOMBUIS ..... R295 het ek 4 jaar aan gewerk, 270 beproefde resepte...ek gesels in die resepte en so hou ek gevolglik jou hand vas en kuier by jou in jou eie kombuis...
LOCKDOWN STAYHOME BAK EN BROU LEKKERTE RESEPTEBOEK R260
het ek saamgestel uit 150 vroue se eie beste beproefde resep..
Daar is ook 2 oulike resepte vir die viervoet kinders. Nogal koekies en roomys‼️

KLEIN MAGIES R180 resepteboekie... Het 42 resepte in.. Vir ouderdomme 4-6maande 7-9 en 10-12....7 groente 7 vrugte per afdeling.... Agterin n afdeling net vir kosblikidees vir die kleuterskool.
SIEN ASB MY BESONDERHEDE OP DIE FOTO. ❣️

With Creative Bee – I just got recognised as one of their rising fans! 🎉
31/08/2025

With Creative Bee – I just got recognised as one of their rising fans! 🎉

*JUFFROU*  het jy binnekort n mondhigiëne lesing vir ouderdom 3 tot 8 om voor te lê, aan jou leerlinge???Hier is n puik ...
26/05/2025

*JUFFROU* het jy binnekort n mondhigiëne lesing vir ouderdom 3 tot 8 om voor te lê, aan jou leerlinge???

Hier is n puik idee. Ons het inkleurstorieboekies met n AANSPORINGS KAART teen R50 per boekie. Indien jy meer as 40 boekies aankoop, betaal jy minder per boekie.
Kontak my, Elize...0720724690

Slegs 1 eksemplaar, natuurlik ook te koop.

🐁Mamma !🐁 ....hier is n geleentheid wat jy definitief nie deur jou vingers moet laat glip nie!!Dié is die oulikste manie...
21/05/2025

🐁Mamma !🐁 ....

hier is n geleentheid wat jy definitief nie deur jou vingers moet laat glip nie!!

Dié is die oulikste manier om jou 4 tot 8 jarige aan te spoor om gereeld tandjies te wil borsel.
Daar is ook 11 inkleurprentjies en n oulike storietjie.
Kontak my gerus op whatsapp 0720724690
Prys R50

Ek kan pekan neute teen n ongelooflike goeie prys aan jou verskaf. Ek koerier met pudo...2kg teen R50...3 tot5kg teen R5...
13/11/2024

Ek kan pekan neute teen n ongelooflike goeie prys aan jou verskaf. Ek koerier met pudo...2kg teen R50...3 tot
5kg teen R59
Kontak my gerus indien jy meer wil bestel.

0720724690...
Prys van neute R190 x 1 kg
Ek *koerier* met pudo...2kg teen R50....
3 tot 5kg teen R59

Kontak my gerus indien jy meer wil bestel.

0720724690

Ek wil jul graag vertel, dat ek die volgende bemark...Neute ...droë vrugte...muesli...sade...en lekkergoed.Het nou ook n...
06/11/2024

Ek wil jul graag vertel, dat ek die volgende bemark...
Neute ...droë vrugte...muesli...sade...en lekkergoed.
Het nou ook n vrugtekoekmengsel uit die boonste rak..heerlik en vars
teen R75 x 1kg
Ek doen vir skole... aftreeoorde... gastehuise en hotelle kleiner verpakkings, alhoewel dit eers in kg mates aangekoop moet word.
Vra asseblief op whatsapp vir n produktelys.
0720724690

Kontak my gerus op 0720724690 vir n  heerlike vrugtekoek mengsel en aparte 500g cherries as jy wil bykoop.
02/11/2024

Kontak my gerus op 0720724690 vir n heerlike vrugtekoek mengsel en aparte 500g cherries as jy wil bykoop.

Address

Road. . . . R523
Makhado
0905

Opening Hours

Monday 09:00 - 21:00
Tuesday 09:00 - 21:00
Wednesday 09:00 - 21:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 21:00

Telephone

+27720724690

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beztnutson Limpopo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share