Laerskool Louis Leipoldt
- Home
- South Africa
- Lyttelton Manor
- Laerskool Louis Leipoldt
Laerskool Louis Leipoldt is 'n skool waar elkeen saakmaak
Address
Langebrink Road
Lyttelton Manor
0157
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 13:45 |
| Tuesday | 07:30 - 13:45 |
| Wednesday | 07:30 - 13:45 |
| Thursday | 07:30 - 13:45 |
| Friday | 07:30 - 13:45 |
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Louis Leipoldt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The School
Send a message to Laerskool Louis Leipoldt:
Shortcuts
Category
Die skool waar jy saakmaak
Laerskool Louis Leipoldt het ‘n ryk en trotse geskiedenis. As die oudste skool in Lyttelton is Louis Leipoldt die vlagskipdraer. Op akademiese gebied is ons ‘n voorloper. Met ons Afrikaanse, Christelike aanslag kweek ons toekomstige leiers. Hier is elke leerling belangrik. Deelname en betrokkenheid is hoog op ons prioriteitslys. Ons roem onsself as ‘n baie goed gebalanseerde skool waar sport en kultuur ‘n regmatige plek in ons leerlinge se opvoeding en onderrig het. Met ons ondersteunende gemeenskap en ouerkorps is dit maklik om hande te vat tot voordeel van ons leerders. ‘n Dinamiese beheerliggaam sterk ons personeel se hande in die proses van kwaliteit onderrrig. Akademiese, sport- en kultuurprestasies is volop en is ‘n toonvenster van ons bekwame en entoesiastiese personeel, leerders wat positief deelneem en ouers wat die skool en leerlinge ondersteun. Laerskool Louis Leipoldt handhaaf hoë lewenswaardes en almal word met respek hanteer. Hierdie lewensuitkyk maak ons trots om deel te wees van die skool. Eens ‘n Leipie, altyd ‘n Leipie.