Lydenburg Pre-Primêr

Lydenburg Pre-Primêr Graad R & RR & RRR
{Halfdag /voldag} en Huiswerkgroepie. (Gr.R-7)
Ons straal Liewe Jesus liefde uit

Jou kind se toekoms begin hier! Lydenburg Pre-Primêr – waar leer en pret hand aan hand loop. 💛🤸‍♀️Speel. 🤩Ontdek. 🌷Groei...
12/08/2025

Jou kind se toekoms begin hier!
Lydenburg Pre-Primêr – waar leer en pret hand aan hand loop. 💛
🤸‍♀️Speel. 🤩Ontdek. 🌷Groei.

📞 Plekke is beperk – bespreek vandag!

14/02/2025
Wat 'n lekker oggend. Baie dankie Panarottis Lydenburg vir die bederf. Die maatjies het hulle eie pizza gemaak en lekker...
23/10/2024

Wat 'n lekker oggend. Baie dankie Panarottis Lydenburg vir die bederf.
Die maatjies het hulle eie pizza gemaak en lekker koeldrank gedrink. Terwyl die Pizzas gebak het, kon die maats heerlik baljaar in die oulike speelkamer.
Die juffies en mammas is ook bederf met fantastiese lekker pizza. Ons is baie danbaar. As julle nog nie daar was nie, gaan maak 'n draai... Heerlike kos, lekker atmosfeer, goeie en vriendelike diens en die kinders kan lekker speel.
Weereens 'n groot dankie aan Panarottis Lydenburg. Big on a family, big on a pizza....

Pragtige musiek om die woord van ons Vader aan hulle oor te dra. Speel dit sommer lekker hard oppad skool toe!
03/10/2024

Pragtige musiek om die woord van ons Vader aan hulle oor te dra. Speel dit sommer lekker hard oppad skool toe!

Artist · 57.7K monthly listeners.

Voorspoedige 2024 van almal by LPP.
01/01/2024

Voorspoedige 2024 van almal by LPP.

27/10/2023

Ons ondersteun die BOKKE🇿🇦🏆
Springboks

Lydenburg Pre Primêr het op 8 Augustus 2023 Longtom Spar besoek om meer te leer van die verskillende *beroepe* wat daar ...
14/08/2023

Lydenburg Pre Primêr het op 8 Augustus 2023 Longtom Spar besoek om meer te leer van die verskillende *beroepe* wat daar is.

Ons het lekker doughnuts gemaak en pizza gebak 🍩

Baie dankie aan Longtom Superspar Spar vir julle gasvryheid en vriendelikheid teenoor ons kinders, hulle het dit ongelooflik baie geniet!

Lydenburg Pre-Primêr se skoolhoof het die Neuro Dynamix kursus van Mind Moves Suid Afrika voltooi. Sy is nou 'n Neuro Dy...
15/06/2023

Lydenburg Pre-Primêr se skoolhoof het die Neuro Dynamix kursus van Mind Moves Suid Afrika voltooi. Sy is nou 'n Neuro Dynamix Praktisyn.

Sy is vreeslik opgewonde vir die verskil wat dit gaan maak in die gemeenskap se kindertjies wat struikelblokke tot leer ervaar.

Goeie Nuus vir ouers wie se kinders ingeskryf is by Lydenburg Pre-Primêr . Kinders geniet voorkeur omdat die grondslag van hierdie kursus toegepas word in ons klassies.

Kontak haar gerus vir meer inligting.

10/10/2022

So oulike manier om ons kinders te leer hoe om hulle neuse te blaas. Dankie Carla Grobler Arbeidsterapeut / Occupational Therapist

LPP het Vrydag, 9 September, die Ouma’s en Oupa’s van Lydenburg Rusoord gaan bederf met ‘n geskenkie, vrolike musiek dan...
13/09/2022

LPP het Vrydag, 9 September, die Ouma’s en Oupa’s van Lydenburg Rusoord gaan bederf met ‘n geskenkie, vrolike musiek dansies en oulike rympies. 💃🏼🕺🏼

Ons hoop elke Ouma en Oupa het dit so baie geniet soos wat die kindertjies dit geniet het! ❤️🌺

Address

7 Finsbury Crescent
Lydenburg

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:00
Tuesday 06:45 - 17:00
Wednesday 06:45 - 17:00
Thursday 06:45 - 17:00
Friday 06:45 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lydenburg Pre-Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Lydenburg Pre-Primêr:

Shortcuts

Share

Category