01/10/2026
Way to go Jaco ππ»ππ»π₯³
Baie geluk aan LemaΓ© Geyser, LiΓ«tte Venter, Jaco Botes en Kihan Lindhorst, die Graad 2-span van Laerskool Louis Trichardt!
β 7de in Suid-Afrika by die Interskole Redenaarsliga SA Landsfinaal
π βn Junior Diploma by die Eisteddfod
Ons is sommer baie trots op julle!