Legacy Training - Wildlife Academy

Legacy Training - Wildlife Academy English e-learning and add-on courses are also coming soon.

Legacy Training is a Christ-centered Afrikaans gap year and field school program that helps young people grow in faith, leadership and purpose, through real adventure and practical learning.

Daar is iets besonders aan ’n bosveldsonsak… 🌅 Wanneer die dag stil word en die son oor die veld sak, kan ’n mens net we...
27/08/2026

Daar is iets besonders aan ’n bosveldsonsak… 🌅 Wanneer die dag stil word en die son oor die veld sak, kan ’n mens net weer besef hoe wonderlik ons Hemelse Vader se skepping is.

Om die bosveld werklik te verstaan, moet jy leer om verder as net die landskap te kyk🌳 Elke boom speel ’n belangrike rol...
26/08/2026

Om die bosveld werklik te verstaan, moet jy leer om verder as net die landskap te kyk🌳 Elke boom speel ’n belangrike rol - van voedsel en skuiling tot die ondersteuning van talle spesies. Ons leer ons studente om die waarde van elke boom raak te sien en die bosveld met nuwe oë te ervaar. 🐾

By Legacy Training kry ons die ongelooflike geleentheid om hierdie diere van nader te leer ken en waardevolle praktiese ...
25/08/2026

By Legacy Training kry ons die ongelooflike geleentheid om hierdie diere van nader te leer ken en waardevolle praktiese ervaring op te doen. 🐃
Elke ontmoeting is ’n herinnering waarom kennis, respek en bewaring so belangrik is. 🐾

21/08/2026

Ons Veldskoolstudente kan darem maar lekker potjiekos maak! 🥘😍 Perfekte manier om ’n mooi dag in die Bosveld af te sluit. 🐾

20/08/2026

Hier vertel ons studente van hul hoogtepunte tydens ons Wildvang week! 🐾 Stories wat nooit vergeet sal word nie.
Kom wees deel en maak onvergeetlike oomblikke by Legacy Training. 🐃🌾

17/08/2026

Hier is ’n recap van ons uitstekende wildvangweek. Een ongelooflike belewenis waarvoor ons so dankbaar is dat ons deel kon wees van hierdie projek. 🐃🚁🐾

Skryf in vir ons Bosroete-jaar program om sulke oomblikke saam ons te beleef! 🤩

0766985895☎️
No animals were harmed, only relocated!

Pap nat pret met ons Veldskool studente wat lekker krip skoonmaak en die belangrikheid leer van skoon water en waterstel...
12/08/2026

Pap nat pret met ons Veldskool studente wat lekker krip skoonmaak en die belangrikheid leer van skoon water en waterstelsels op 'n plaas. 💧🌾🐾

Op ons Veldskool program vir Hoërskool studente leer ons hulle in die klas van beroepe in die wildbedryf en dan vat ons ...
11/08/2026

Op ons Veldskool program vir Hoërskool studente leer ons hulle in die klas van beroepe in die wildbedryf en dan vat ons hulle uit in die veld en wys hulle prakties wat die beroep behels. Hier is ons Veldskool studente besig om 'n beroepsjagter se rol uit te speel. 🔫🦌🐾

Skryf in om te sien watse beroep in die bedryf jou pas!

Op ons Veldskool program is goeie sportmanskap bitter belangrik! Hierdie studente van ons het vet pret gehad op die Voll...
10/08/2026

Op ons Veldskool program is goeie sportmanskap bitter belangrik! Hierdie studente van ons het vet pret gehad op die Volleyball baan en ook goeie sportmanskap gewys regdeur, wat ons harte trots maak. 🏐💪🏻😁

Die laaste dag van ons WILDVANG WEEK was ook lekker besig tot die einde toe! Wat 'n voorreg om saam Dr. Louis Greeff te ...
07/08/2026

Die laaste dag van ons WILDVANG WEEK was ook lekker besig tot die einde toe! Wat 'n voorreg om saam Dr. Louis Greeff te werk en deel te wees van hierdie onbeskryflike projek. Elke student se passie het gewys deur hulle harde werk hierdie week en ons Legacy Training span is so trots op hierdie studente! 🐾🌾🐃

Wees deel van hierdie ervaring wat ingesluit is in ons Bosroete-jaar program!
Stuur ons 'n Whatsapp (076 698 5895) vir meer inligting. 📩

No animals were harmed, only relocated.

Address

Steenbokpan
Lephalale
0533

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Legacy Training - Wildlife Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Legacy Training - Wildlife Academy:

Share