18/08/2023
Die adrenalien het behoorlik deur die are van die leerders, sowel as die opvoeders en ouers gebruis, tydens die pretvolle Kaskardag wat op 9 Augustus 2023 gehou is.
The adrenaline was really bubbling through the veins of the learners, as well as the educators and parents, during the fun-filled Soap Box Day held on 9 August 2023.