Noordheuwel Alumni

Noordheuwel Alumni Nuwe blad vir oud - Nories

Tiaan Brits (Matriek 2019) is ingesluit in die “CSA High Performance” span en ook aangewys as kaptein vir die Pro 20 lig...
06/10/2026

Tiaan Brits (Matriek 2019) is ingesluit in die “CSA High Performance” span en ook aangewys as kaptein vir die Pro 20 liga. Baie geluk Tiaan!

Kyk net na dié oud-Norie! Herman Neveling (Matriek 2019) verteenwoordig SA by die Wêreldbeker LMS Toernooi in Kuala Lump...
02/10/2026

Kyk net na dié oud-Norie!
Herman Neveling (Matriek 2019) verteenwoordig SA by die Wêreldbeker LMS Toernooi in Kuala Lumpur. Jy maak ons trots!

Parkering: Afrikaans in die wolke 2026!
02/09/2026

Parkering: Afrikaans in die wolke 2026!

Baie geluk aan oud-Norie Coun-Lee Koekman wat opgeneem is in die SA Universiteite 7’s Span wat aan die Wêreld FISU 7’s d...
01/09/2026

Baie geluk aan oud-Norie Coun-Lee Koekman wat opgeneem is in die SA Universiteite 7’s Span wat aan die Wêreld FISU 7’s deelneem in Stellenbosch!

Oud-Norie, Minke Marais is op die voorblad van die Get It tydskrif! Mooi so Minke.
29/08/2026

Oud-Norie, Minke Marais is op die voorblad van die Get It tydskrif! Mooi so Minke.

Nina Guy is gekies as Sonop Koshuis (Stellenbosch) se HK-lid: Sosiale Media, Bemarking & Huisdans. ☀️🌟🌼Baie geluk Nina! ...
28/08/2026

Nina Guy is gekies as Sonop Koshuis (Stellenbosch) se HK-lid: Sosiale Media, Bemarking & Huisdans. ☀️🌟🌼

Baie geluk Nina!

SportOnsPassie 🏉 Baie geluk aan Oud Norie Cheswill Jooste wat aangewys is, as die Vodacom Bulle se nuweling van die jaar...
24/08/2026

SportOnsPassie 🏉

Baie geluk aan Oud Norie Cheswill Jooste wat aangewys is, as die Vodacom Bulle se nuweling van die jaar. Nories is trots op jou!

Oud-Norie, Mathilda Steyn…
18/07/2026

Oud-Norie, Mathilda Steyn…

Address

Krugersdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noordheuwel Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Noordheuwel Alumni:

Shortcuts

Share

Category