Skipskop Music

Skipskop Music Welcome to Skipskop Music , where creativity meets passion.

πŸŽ‰πŸŽ‰ GUYS, YOU ARE NOT READY FOR THIS! πŸŽ‰πŸŽ‰β€‹βœ¨ Stop everything you are doing and mark your calendars! ✨ The incredible Eloff ...
05/08/2026

πŸŽ‰πŸŽ‰ GUYS, YOU ARE NOT READY FOR THIS! πŸŽ‰πŸŽ‰
β€‹βœ¨ Stop everything you are doing and mark your calendars! ✨ The incredible Eloff is coming to Suzie Q’s for a night of epic music and unforgettable memories! 🀩πŸ”₯
​I can already feel the energy! 🀠🌟 This is going to be the party of the year! 😍❀️
β€‹πŸ“… August 21, 2026
⏰ 19:00
πŸ“ Suzie Q's Rock 'n Roll Diner
​Don't wait! 🎟️ Tickets are selling FAST and are EXCLUSIVELY available on Quicket! πŸ’¨ Grab yours NOW so you don't miss out! I will see you on the dance floor! πŸ’ƒπŸ•ΊπŸ₯³
​Grab your tickets at the link below! πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡

https://www.quicket.co.za/events/390293-eloff-suzieqs/

​

πŸŽ‰πŸŽΆ MOET DIT NIE MIS NIE! πŸŽΆπŸŽ‰β€‹πŸŽ™οΈ MornΓ© Pretorius tree op by Die Draad! 🎸✨ Bring die hele gesin πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ vir 'n heerlike aan...
21/07/2026

πŸŽ‰πŸŽΆ MOET DIT NIE MIS NIE! πŸŽΆπŸŽ‰
β€‹πŸŽ™οΈ MornΓ© Pretorius tree op by Die Draad! 🎸✨ Bring die hele gesin πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ vir 'n heerlike aand vol fantastiese musiek 🎡, goeie kos πŸ”, koue drankies 🍹 en uitstekende geselskap! πŸ₯³βœ¨
β€‹πŸ—“οΈ Datum: Vrydag, 24 Julie 2026 πŸ“†
⏰ Tyd: 18:00 πŸŽ‰
🎟️ Toegang: πŸ’―% GRATIS! πŸ†“πŸ’₯
🏰 Vir die kinders: Bouncy / Jumping Castle 🎈πŸ₯³
πŸ“ Plek: Die Draad πŸ“Œ (Hobby Park, cnr Lud Hersch St & Robert Broom Dr, Noordheuwel, Krugersdorp) πŸš—πŸ’¨
β€‹πŸ“ž Navrae & Besprekings: 076 101 6449 πŸ“±πŸ’¬
​Sien julle almal daar! πŸ”₯πŸ™ŒπŸŽΆ

Baie geluk aan ons Wenner Kayla de Beer van die 6 kaartjies vir Dirk van der Westhuizen se vertoning by DieDraad. πŸ’₯✨️πŸ”₯πŸ₯³πŸ₯³...
26/06/2026

Baie geluk aan ons Wenner Kayla de Beer van die 6 kaartjies vir Dirk van der Westhuizen se vertoning by DieDraad. πŸ’₯✨️πŸ”₯πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

Maak groot asb kontak met Jean-Mare op 082 556 7402.

Hoor hier... πŸ‘€ Het jy al jou kaartjie vir Dirk van der Westhuizen? πŸ€” Indien nie, moet jy REGTIG nou gou maak, want daar ...
08/06/2026

Hoor hier... πŸ‘€ Het jy al jou kaartjie vir Dirk van der Westhuizen? πŸ€” Indien nie, moet jy REGTIG nou gou maak, want daar is SLEGS 'N PAAR KAARTJIES OOR! πŸ›‘πŸ’₯
​Dit gaan die LEKKERSTE aand van die jaar wees by By Die Draad! 🌟
🎡 dit gaan slegs net goeie vibes wees en die beste musiek! 🎡
​Gryp jou selfoon, bel jou tjom en kry daardie kaartjies NOU! πŸ“±πŸƒβ€β™‚οΈπŸ’¨
​ 3 Julie om 19:00 πŸ“†
​Net R100 per kaartjie! πŸ’Έ
​Navrae: 082 556 7402 πŸ“ž
​Moenie dit misloop en die volgende dag spyt wees as jy almal se foto's sien nie! πŸ˜‰ Sien julle daar! πŸŽ‰πŸ»πŸ™Œ
https://www.quicket.co.za/events/374446-dirk-van-der-westhuizen/

🚨 VRYDAAGNAAND PLANNE? πŸš¨β€‹Groot nuus vir almal in Krugersdorp! πŸ₯³βœ¨ Daemian Lee gaan Vrydagaand die verhoog aan die brand s...
03/06/2026

🚨 VRYDAAGNAAND PLANNE? 🚨
​Groot nuus vir almal in Krugersdorp! πŸ₯³βœ¨ Daemian Lee gaan Vrydagaand die verhoog aan die brand speel by Hennie's Krugersdorp! 🎸🎀πŸ”₯
​As jy lus is vir koue drankies 🍻, die beste atmosfeer πŸ™Œ, en live musiek wat jou voete sal laat saamspeel, dan is dit WAAR jy moet wees! πŸ’ƒπŸ•Ί
β€‹πŸ“ Waar: Hennie's Krugersdorp
β€‹πŸ—“οΈ Wanneer: 5 Junie
​⏰ Tyd: 18:30
Bring jou vriende en kry vroegal julle plekke! πŸ•’
​Kom ons ondersteun plaaslike talent en maak dit ’n aand om te onthou! πŸŽ‰ Sien julle daar! πŸ₯‚πŸ‘‡
​

29/05/2026

Daar is niks beter as om ons eie mense te sien groot dinge doen nie, maar hy kan dit nie sonder JULLE doen nie! β€οΈπŸ‡ΏπŸ‡¦ Kom ons wys hom hoe lyk ware ondersteuning en maak seker die plek is VOL! πŸš€πŸ™Œ
​Druk daai 'play' knoppie, hoor wat hy te sΓͺ het, en kry julle planne reg! πŸ—“οΈπŸ‘‡
β€‹πŸ“ Plek: Die Draad Familie Restaurant
πŸ“… Wanneer: 29 Mei 18:00
​Bring jou vriende, jou familie en jou beste vibes! Sien julle daar! πŸŽ‰πŸ»πŸ₯³

πŸ”₯ Krugersdorp, mΓ΄re-aand gaan ons GROOT GAAN! πŸ”₯​Het julle al julle planne reg? Want mΓ΄re-aand om 18:00 gaan Daemian Lee ...
28/05/2026

πŸ”₯ Krugersdorp, mΓ΄re-aand gaan ons GROOT GAAN! πŸ”₯
​Het julle al julle planne reg? Want mΓ΄re-aand om 18:00 gaan Daemian Lee Krugersdorp aan die brand sing by Die Draad! 🎀✨
​Pak die kar vol, bring die oupas, oumas, die kinders en die hele familie saam, want hierdie gaan ’n absolute vibe wees wat julle vir lank gaan onthou! πŸš—πŸ’¨πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦βœ¨ Daar gaan goeie musiek, hope energie en die beste samesyn wees. Hierdie is een van daardie aande wat jy eenvoudig nie wil misloop nie! 🌟πŸ₯³
​⏰ Wanneer: 29 Mei om 18:00 (6-uur)
πŸ“ Waar: Die Draad, Krugersdorp
​Kom kuier saam en kom ons maak herinneringe! 🀠
​

Randfontein, julle is mos bederf die naweek! πŸ”₯ Saterdag, 30 Mei, bring ons die fantastiese Daemian Lee reguit na Die Win...
25/05/2026

Randfontein, julle is mos bederf die naweek! πŸ”₯ Saterdag, 30 Mei, bring ons die fantastiese Daemian Lee reguit na Die Windpomp toe! 🎸✨
​Hoekom wag tot Sondag as jy Saterdag al kan begin partytjie hou?! πŸ˜‰πŸ’ƒ
β€‹πŸ“… Datum: Saterdag, 30 Mei πŸ—“οΈ
πŸ• Tyd: 12:00⏱️
πŸ“ Plek: Die Windpomp, Randfontein 🌾🎑
​Bring die hele familie saam vir ’n onvergeetlike kuier! πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦β€οΈ
πŸ” Wat op die spyskaart is:
Heerlike, smullekker kos, yskoue drankies, en ’n lekker kuier-atmosfeer waar die kinders veilig kan speel en die grootmense lekker kan ontspan! 🍟🍺🍦🎯
​Moenie uitmis nie! Kom vroeg, kry jou plekkie en kom skop die naweek saam met ons op die regte noot af! πŸ₯³πŸŽΆ
​

πŸ”₯πŸŽΆβ€‹Randfontein, is julle reg?! πŸŽ‰ DiΓ© Sondag, 31 Mei, bring die ongelooflike Daemian Lee die beste live musiek reguit na ...
25/05/2026

πŸ”₯πŸŽΆβ€‹Randfontein, is julle reg?! πŸŽ‰ DiΓ© Sondag, 31 Mei, bring die ongelooflike Daemian Lee die beste live musiek reguit na Fantasy Farmyard toe! 🎸✨
​Kom skud die Sondag-blues af saam met die hele gesin! πŸ₯³πŸ‘‡
β€‹πŸ“… Datum: Sondag, 31 Mei πŸ—“οΈ
β€‹πŸ• Tyd: Presies 13:00 (1uur) πŸ•
β€‹πŸ“ Plek: Fantasy Farmyard, Randfontein 🚜🌳
β€‹πŸ” What's on the menu?
​Heerlike kos, koue drankies, 'n awesome plaas-atmosfeer vir die kids, en natuurlik bobaas musiek! πŸ”πŸ»πŸπŸŽˆ
β€‹πŸ“’ Moenie uitmis nie! Kom vroeg, kry 'n koue enetjie en kom kuier saam! πŸ₯³πŸ’ƒ
​

Address

Krugersdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skipskop Music posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category