06/05/2025
Baie geluk aan dié twee Supersprekers wat gisteraand as Graadwenners (Zaydin gr 3 en Azalea gr 7) by hul skool se Interne Public Speaking kompetisie aangewys is.
Welgedaan! Julle is topklas.
Skryf van redenaars- en klastoesprake
06/05/2025
Baie geluk aan dié twee Supersprekers wat gisteraand as Graadwenners (Zaydin gr 3 en Azalea gr 7) by hul skool se Interne Public Speaking kompetisie aangewys is.
Welgedaan! Julle is topklas.
12/04/2025
Baie geluk aan die twee Supersprekers.
Dunè Henning Graad 3 verwerf 'n A+ by Allegretto Eisteddfod vir Afrikaanse Redenaars.
Azalea Hood Graad 7 vewerf by dieselfde eisteddfod 'n A++ vir English Public Speaking.
Welgedaan, julle twee.
15/10/2024
Kontak my om jou kind se toespraak vir 2025 te bespreek.
Daar is slegs beperkte spasie beskikbaar vir bestellings.
WhatsApp gerus op 0848746755.
Sien kommentaar vir temas vir Graad 1 - 7.
20/08/2024
My eie Superspreker
Diamant vir Afrikaans Redenaars.
Jy was so oulik. Trots op jou, Ruben.
20/08/2024
RACA is in volle swang.
Baie geluk aan dié .
Diamante net waar jy kyk.
So trots op julle.
13/05/2024
Verlede week het my eie drie Supersprekers by hul onderskeie laerskole en grade deelgeneem aan Interne Public Speaking-kompetisies.
Al drie word as Graadwenners aangewys.
Ruben Graad 1.
Thereze Graad 5.
Dian Graad 7.
Supertrots op julle drie.
05/03/2024
My jongste en eie Superspreker.
Graad 1 Graadwenner by Laerskool Protearif se Interne Redenaarskompetisie.
So trots!
19/02/2024
Baie geluk Avrick Bruinders wat vanaand by die Interne Redenaarskompetisie by Laerskool Krugersdorp-Noord as Graad 1 Graadwenner aangewys is.
Supertrots!
10/02/2024
Hierdie week wat verby is, het my eie en jongste Superspreker aan sy eerste grootskool Redenaarskompetisie deelgeneem.
So trots.