Max-IK

Max-IK Max-IK is 'n unieke breinstimulasieprogram vir babas en kleuters van 0-7 jaar gebaseer op musiek

22/03/2026
22/03/2026

Kom woon 'n gratis demonstrasieles by en deel in hierdie geleentheid om op prettige manier jou kleinding se perseptuele vaardighede te stimuleer op maat van musiek. Klasse vir babas 0 tot 6 maande en 1 tot 2 jaar begin weer binnekort! ๐ŸŽถ๐ŸŽถ

03/02/2026

Max-IK se klasse begin weer op 3 Maart 2026 by Sonstraaltjie Stimulasie Sentrum, Kroonstad.

Max-IK het hierdie jaar op 'n hoogtepunt afgesluit met die les: "Ek kan rol en draai". ๐ŸŽถ๐ŸŽถ
08/12/2025

Max-IK het hierdie jaar op 'n hoogtepunt afgesluit met die les: "Ek kan rol en draai". ๐ŸŽถ๐ŸŽถ

Ons het weer musiek gemaak en baie pret gehad met 'n instrument-rondomtalie. ๐ŸŽถ๐ŸŽถ
29/11/2025

Ons het weer musiek gemaak en baie pret gehad met 'n instrument-rondomtalie. ๐ŸŽถ๐ŸŽถ

Max-IK is 'n breinstimulasieprogram wat op musiek gebaseer is en word weekliks aangebied by Sonstraaltjie Stimulasie Sen...
15/11/2025

Max-IK is 'n breinstimulasieprogram wat op musiek gebaseer is en word weekliks aangebied by Sonstraaltjie Stimulasie Sentrum, Kroonstad.
Ons tema is "My wonderlyfie" en hierdie week se les was "Ek kan lag en speel" ๐ŸŽถ๐ŸŽถ

Met ons tema "Die polsslag van my dag" en ons les "Kossies vir kleintjies" het ons weer baie geleer en pret gehad terwyl...
14/11/2025

Met ons tema "Die polsslag van my dag" en ons les "Kossies vir kleintjies" het ons weer baie geleer en pret gehad terwyl ons musiek maak ๐ŸŽถ๐ŸŽถ

Address

5 Du Randt Street
Kroonstad
9500

Telephone

+2782 901 1136

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Max-IK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Max-IK:

Shortcuts

Share

Category