05/12/2024
KORREKTE SPELLING IS BELANGRIK:
•Dit verseker dat jou boodskap reg oorgedra word.
•Voorkom misverstande.
•Wys aandag aan detail en kwaliteit.
DIE VERMOë OM KORREK TE SPEL IS ñ BAIE BELANGRIKE VAARDIGHEID:
Let op: plasie / plassie
kringetjie / kettinkie
waardeur / waardeer
DIE EEN-BEGRIP-EEN-WOORD-BEGINSEL WERK NIE ALTYD GOED OF WORD NIE GOED VERDUIDELIK :
Los geskryf: Ek is nog steeds op pad huis toe.
Twee soortname(dinge,persone of situasies) word gewoonlik vas geskryf,soos:
•gunstelingkos
•reusebyeenkoms
Privaat en aanlyn is byvoeglike naamwoorde en word los geskryf van die naamwoord, soos:
•privaat skool
•privaat funksie
•aanlyn vergadering
•aanlyn klas
Jy vra iemand om verskoning ( om verskoon te word.
DIT IS ALTYD VERKEERD om te skryf omverskoning of onverskoning ( Daar bestaan nie ñ woord soos onverskoning nie).
1, Leer is altyd ñ stap-vir-stap proses.
2, Kreatiwiteit tel nie by spelling nie.
3, Slegs een volgorde is korrek.