31/12/2025
Registrasies is oop vir 2026!
Kom in kontak met Melani Ferreira om jou kind se plekkie te bespreek vir die nuwe skool jaar wat amper begin.
Fooie sluit die volgende in:
🐒Monkeynastics
💃🏽 Juniorjive
🍪 Bak & brou
🧳Vakansieskool
Waar elke kind met selfvertroue kan leer, groei en ontwikkel.