Carpe Diem Kleuterskool

Carpe Diem Kleuterskool Carpe Diem is 'n kleuterskool in Roodepoort wat fokus op leer deur speel en ander kreatiewe metodes. Kinders vanaf 3maande tot 5jaar is welkom.

Ons fokus op Christelike waardes.

Mooi so Riva-babbelbekkie! Trots op jou.
31/05/2026

Mooi so Riva-babbelbekkie! Trots op jou.

Mooi so Marcel. Trots op jou!
31/05/2026

Mooi so Marcel. Trots op jou!

Mooi so Hannah! Trots op jou.
31/05/2026

Mooi so Hannah! Trots op jou.

Baie geluk Joshua! Ons is trots op jou!
31/05/2026

Baie geluk Joshua! Ons is trots op jou!

๐Ÿฅ‹๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŒŸ Spoggerige Saterdag ๐ŸŒŸ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿฅ‹

Vandag spog ons met Joshua Du Toit wat die Kruiner-naam trots gedra het by die JKA Karate Nationals! ๐Ÿ‘๐Ÿ”ฅ

Joshua het op 15 Mei 2026 Gauteng verteenwoordig in die O/9 Kata en Kumite, en uitstekende prestasies behaal:

๐Ÿฅ‰ Brons โ€“ Kata
๐Ÿฅˆ Silwer โ€“ Kumite

Met hierdie ongelooflike prestasie het Joshua ook sy SA-kleure in Karate verwerf! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŒŸ

Dis dissipline, fokus en ware Kruiner-veggees in aksie! Ons is ongelooflik trots op jou, Joshua โ€“ hou aan veg vir die Kruin รฉn vir Suid-Afrika! ๐Ÿ’™โค๏ธ

Aitsa, Johno! Ons is trots op jou!
31/05/2026

Aitsa, Johno! Ons is trots op jou!

NW Olimpiade

Johno Griffiths behaal die 2de plek๐Ÿฅˆ in die distriksrondte en kwalifiseer om aan die provinsiale-rondte deel te neem.

Ons is ongelooflik trots op jou Johno!

๐Ÿงก๐Ÿฆ…

Baie mooi, Carli! Ons is baie trots op jou!!!
31/05/2026

Baie mooi, Carli! Ons is baie trots op jou!!!

Uitstekende netbalprestasie!! Baie geluk aan Carli Barnard wat opgeneem is in die o/14 Vrystaat Cheetah-span!! Well done Carli, ons is baie trots op jou!!

Baie geluk aan al 11 dogters wat Fezil Dabi by die Vrystaatproewe verteenwoordig het. Ons is trots op elkeen van julle!!
Karisa Nortman, Kaylene Williams, Tsholofelo Molete, Chantรฉ van den Berg, Lana-Lee van Zyl, Paballo Phumo, Zoรซ Vorster, Adeline Schutte, Jasmaine Rust en Jessie Joubert. (Inke Nortman moes ongelukkig weens 'n besering onttrek.)

Gelukkige Moedersdag!
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag!

03/04/2026
Natuurlik is fantasie en pret ook belangrik...boontjiesakkies in haas se mond gegooi, paaseiers gesoek, klei gespeel ens...
03/04/2026

Natuurlik is fantasie en pret ook belangrik...boontjiesakkies in haas se mond gegooi, paaseiers gesoek, klei gespeel ens.

Address

19 Opalstreet
Kloofendal
1724

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27825684230

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carpe Diem Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Carpe Diem Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category