Le Roux Couture

Le Roux Couture Crafting Exclusive and timeless pieces, Redefining trends one stitch at a time. Known as Designer of the Year & Graduate from North West School of Design (2012)

♥️ IT'S YOUR BIRTHDAY ♥️Ons liefste designer verjaarsdag vandag!!! Mag Liewe Jesus jou net seën my hart!! Hendrik le Rou...
29/09/2026

♥️ IT'S YOUR BIRTHDAY ♥️

Ons liefste designer verjaarsdag vandag!!!
Mag Liewe Jesus jou net seën my hart!!

Hendrik le Roux

💜C H A N E 💜"Pretty in purple, like lavender dreams"Hierdie sagte beeldskone jong dame  het so spesiale plekkie in ons h...
28/09/2026

💜C H A N E 💜

"Pretty in purple, like lavender dreams"

Hierdie sagte beeldskone jong dame het so spesiale plekkie in ons harte. Liefste Chane'tjie jy het Soos n absolute prinses gelyk in jou rok! Dankie vir die amazing pad wat ons saam met jou kon gehad het.

Designer: Le Roux Couture
Hare : Atarah hair lab
Make up : Mariska Smit
Naels : Riandra van Polish
Foto's : Photographer Pieter Pieters
Venue : C'est La Belle - Klerksdorp




Hoërskool Wesvalia

💙R I A N E💙"Diamonds are a girl's best friend"Stunning mooiste Riane , woorde kan nie beskryf hoe stunning mensie jy van...
28/09/2026

💙R I A N E💙

"Diamonds are a girl's best friend"

Stunning mooiste Riane , woorde kan nie beskryf hoe stunning mensie jy van binne en buite is nie. Ons het gesê jy Gaan mense se asems weg slaan en jy het defnitief!!! Jy het ons asem weg geslaan!!!

Designer: Le Roux Couture
Photo credit: Lynette’s Photography corner
Hair: Hair by Kiki
Make-up: Cindenayu Active





Hoërskool Wesvalia

🤍J A M I E - L E E🤍"The pearl is the queen of gems and the gem of queens"Hierdie rok het meer as 2000 hand beaded pêrels...
27/09/2026

🤍J A M I E - L E E🤍

"The pearl is the queen of gems and the gem of queens"

Hierdie rok het meer as 2000 hand beaded pêrels op , een van ons lekkerste en grootste take nog .. Elke een van daai pêrels is met soveel liefde vas gewerk vir ñ ongelooflike jong dame.

Mooiste Jamie jy het absoluut drop dead gorgeous gelyk in jou rok!!! Dankie dat ons so ongelooflik lekker kon saam werk . Jy is ñ wonderlike jong dame!!

Designer: Le Roux Couture
Photo credit: Refined Photography
Maukup: Magda Cripps
Hare : B's Hair Studio






KHS Klerksdorp

💛C A Y L E I G H 💛" In a world of black and white, be Yellow 💛"Mooiste mooiste Cayleigh jy het absoluut asemrowend verby...
27/09/2026

💛C A Y L E I G H 💛

" In a world of black and white, be Yellow 💛"

Mooiste mooiste Cayleigh jy het absoluut asemrowend verby gelyk in jou Le Roux Couture rok!!! Dit is nou Al die twede rok wat ons vir jou gemak het en elke keer is die journey saam jou onvergeetlik! Mag jy altyd so amazing mensie boy 💛

Designer: Le Roux Couture
Photo credit: Dusty Pics
Makeup: Melika Makeup
Hare:




KHS Klerksdorp

Book your appointment today!!! 📱066 556 0339📩 lerouxcouture55@gmail.com ❤️❤️❤️
26/09/2026

Book your appointment today!!!

📱066 556 0339
📩 [email protected]

❤️❤️❤️

💚A M Y💚Ons mooiste mooiste Amy ek het jou leer ken as n baie Klein skaam dogtertjie in jou mamma se salon en vandag is j...
26/09/2026

💚A M Y💚

Ons mooiste mooiste Amy ek het jou leer ken as n baie Klein skaam dogtertjie in jou mamma se salon en vandag is jy hierdie stralende pragtige jong dame met n gees van goud!!!! Jy het Soos n feë prinses gelyk in jou Matriekafskeid rok .Dankie vir die eer om die journey saam met jou te kon Doen !!

Designer: Le Roux Couture
Photo credit: Lizel Snyman Photography
Make up : Melika Makeup
Hare : Elana Koekemoer




Hoërskool Wesvalia

❤️M I N K E❤️"As a designer the greatest word to achieve is WOW!!!!"Mooiste stunning Minke , die word WOW is ñ understat...
25/09/2026

❤️M I N K E❤️

"As a designer the greatest word to achieve is WOW!!!!"

Mooiste stunning Minke , die word WOW is ñ understatement met jou!! Jy het absoluut asemrowend verby gelyk. Dankie vir die amazing journey saam met jou!! Jy is ñ ongelooflike jong dame!!

Designer: Le Roux Couture
Photo credit: Dusty Pics




KHS Klerksdorp

Geniet elke oomblik van vandag girls!!!!!  Ons is baie opgewonde!! ❤️❤️❤️Hoërskool Wesvalia
25/09/2026

Geniet elke oomblik van vandag girls!!!!! Ons is baie opgewonde!!

❤️❤️❤️

Hoërskool Wesvalia

Geniet elke oomblik van julle Matriekafskeid girls!! Ons sien vreeslik uit🩷🩷Hoerskool Noordheuwel Technical High School ...
23/09/2026

Geniet elke oomblik van julle Matriekafskeid girls!!

Ons sien vreeslik uit🩷🩷

Hoerskool Noordheuwel
Technical High School Klerksdorp

Address

Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Telephone

+27724133301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Le Roux Couture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Le Roux Couture:

Shortcuts

Share