28/09/2026
π Gelukkige verjaardag, Juffrou Suzane ! π₯³
Ons hoop u dag is net so spesiaal soos u is. Dankie vir u harde werk, liefde en toegewydheid aan ons leerders. Die Newton-familie waardeer u opreg! ππ
π Happy Birthday, Teacher Suzane ! π₯³
We hope your day is as special as you are. Thank you for your hard work, love, and dedication to our learners. Your Newton family truly appreciates you! ππ