Hoërskool Kempton Park - Kempies

Hoërskool Kempton Park - Kempies Daar’s Werk
(2)

𝗞𝗘𝗠𝗣𝗜𝗢𝗘𝗡𝗘: ’𝗡 𝗦𝗘𝗜𝗦𝗢𝗘𝗡 𝗢𝗠 𝗧𝗘 𝗢𝗡𝗧𝗛𝗢𝗨!Dit was ’n besonderse seisoen vir Kempies se o.15-sewesrugbyspan.Die seuns sluit hul ...
27/09/2026

𝗞𝗘𝗠𝗣𝗜𝗢𝗘𝗡𝗘: ’𝗡 𝗦𝗘𝗜𝗦𝗢𝗘𝗡 𝗢𝗠 𝗧𝗘 𝗢𝗡𝗧𝗛𝗢𝗨!

Dit was ’n besonderse seisoen vir Kempies se o.15-sewesrugbyspan.

Die seuns sluit hul 7's-seisoen af as Noordvaal Plaatwenners, ná ’n jaar waarin hulle ook die Valke 7’s by Hoërskool Brandwag én die Hugenote 7’s gewen het.

Die syfers vertel die verhaal:
4 toernooie.
17 wedstryde.
14 oorwinnings.
3 nederlae.
3 toernooititels.

Maar hierdie seisoen was oor meer as net die syfers. Dit was ’n seisoen van harde werk, dissipline, spanwerk en toewyding.

Aan elke speler, afrigter en ouer: baie geluk en dankie vir julle rolle in hierdie opwindende reis.

Ons is trots op hierdie groep seuns en op wat hulle saam bereik het.

Dankie aan die Here vir Sy genade en beskerming deur die seisoen.

Een span. Een doel. Een puik seisoen.

𝗡𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿, 𝗻𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗼𝗼𝗶𝗲𝗿!Baie geluk aan een van ons ongelooflike spanlede by Hoërskool Kempton Park! Dankie...
27/09/2026

𝗡𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿, 𝗻𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗼𝗼𝗶𝗲𝗿!

Baie geluk aan een van ons ongelooflike spanlede by Hoërskool Kempton Park! Dankie vir jou passie, jou harde werk en die verskil wat jy elke dag maak in ons leerders se lewens.

Mag jou nuwe jaar gevul wees met sukses, geluk en hope mooi oomblikke!

𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗔𝗙𝗦𝗞𝗘𝗜𝗗 𝟮𝟬𝟮𝟲 - 𝗥𝗘𝗚𝗦𝗧𝗥𝗘𝗘𝗞𝗦𝗘 𝗨𝗜𝗧𝗦𝗘𝗡𝗗𝗜𝗡𝗚Kempies se matriekafskeid word vandag om 15:50 regstreeks uitgesaai! Kom gen...
26/09/2026

𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗔𝗙𝗦𝗞𝗘𝗜𝗗 𝟮𝟬𝟮𝟲 - 𝗥𝗘𝗚𝗦𝗧𝗥𝗘𝗘𝗞𝗦𝗘 𝗨𝗜𝗧𝗦𝗘𝗡𝗗𝗜𝗡𝗚

Kempies se matriekafskeid word vandag om 15:50 regstreeks uitgesaai!

Kom geniet die g***s en styl van ons Kempies tydens die modeparade.

𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 𝟮𝟲 𝗦𝗲𝗽𝘁𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟲
𝗧𝘆𝗱: 𝟭𝟱:𝟱𝟬
Regstreekse uitsending: Slegs die modeparade
Skakel: https://www.youtube.com//streams

Moenie dit misloop nie!

𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞𝗞𝗜𝗚𝗘 𝗘𝗥𝗙𝗘𝗡𝗜𝗦𝗗𝗔𝗚!🇿🇦
24/09/2026

𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞𝗞𝗜𝗚𝗘 𝗘𝗥𝗙𝗘𝗡𝗜𝗦𝗗𝗔𝗚!🇿🇦

𝗚𝗘𝗡𝗜𝗘𝗧 𝗗𝗜𝗘 𝗩𝗔𝗞𝗔𝗡𝗦𝗜𝗘 𝗞𝗘𝗠𝗣𝗜𝗘𝗦!🟦🟨
23/09/2026

𝗚𝗘𝗡𝗜𝗘𝗧 𝗗𝗜𝗘 𝗩𝗔𝗞𝗔𝗡𝗦𝗜𝗘 𝗞𝗘𝗠𝗣𝗜𝗘𝗦!🟦🟨

𝗡𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿, 𝗻𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗼𝗼𝗶𝗲𝗿! Baie geluk aan twee van ons ongelooflike spanlede by Hoërskool Kempton Park! Dank...
23/09/2026

𝗡𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿, 𝗻𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗼𝗼𝗶𝗲𝗿!

Baie geluk aan twee van ons ongelooflike spanlede by Hoërskool Kempton Park! Dankie vir julle passie, harde werk en die verskil wat julle elke dag in ons leerders se lewens maak.

Mag julle nuwe lewensjaar gevul wees met sukses, geluk en hope mooi oomblikke!

Akademia Baie dankie. Die Kempies het dit vreeslik geniet en so baie geleer!
22/09/2026

Akademia Baie dankie. Die Kempies het dit vreeslik geniet en so baie geleer!

𝗞𝗘𝗠𝗣𝗜𝗘𝗙𝗘𝗘𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟲!Wil jy hê jou besigheid moet raakgesien word by die KempieFees?Hier is jou kans om jou besigheid, produk...
22/09/2026

𝗞𝗘𝗠𝗣𝗜𝗘𝗙𝗘𝗘𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟲!

Wil jy hê jou besigheid moet raakgesien word by die KempieFees?

Hier is jou kans om jou besigheid, produkte of dienste aan ’n groot en betrokke feesgehoor bekend te stel.

Verskeie advertensie- en borgskap-opsies wat jou besigheid die blootstelling kan gee wat dit verdien, is beskikbaar.

Kontak: Christo Janse van Vuuren - [email protected] of Annerie Keulder - [email protected]

22/09/2026

KEMPIEFEES 2026!

Het jy al jou kaartjies vir die jaar se KempieFees gekoop? 😎🔥
🎟️ KAARTJIES NOU BESKIKBAAR op www.opentickets.co.za

31 OKTOBER 2026 | KUNSTENAARS | STALLETJIES | KINDERVERMAAK

Address

H/v Riebeeckweg En Firlaan
Kempton Park
1619

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 19:00 - 15:00

Telephone

+27119702102

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Kempton Park - Kempies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category