Kinderland

Kinderland 'n Afrikaans sprekende kleuterskool in Glen Marais, Kempton Park

KINDERLAND is n̈ Afrikaanse Speelskooltjie in Glen Marais. Ons volg verskeie kurrikulum om jou kleutertjie tot volle pot...
02/06/2025

KINDERLAND is n̈ Afrikaanse Speelskooltjie in Glen Marais. Ons volg verskeie kurrikulum om jou kleutertjie tot volle potensiaal te ontwikkel. Slegs 1 plekkie beskikbaar. Kontak Lizelle 0828227733

Dis waarom speel harde werk is
13/02/2025

Dis waarom speel harde werk is

Ons is n̈ Afrikaanse halfdag skooltjie in die hartjie van Glen Marais. As jou kleutertjie nog nooit van die huis af weg ...
16/01/2025

Ons is n̈ Afrikaanse halfdag skooltjie in die hartjie van Glen Marais. As jou kleutertjie nog nooit van die huis af weg was nie is ons sy nuwe huis weg van die huis. Nog een.plekkie beskikbaar. Skakel sommer dadelik om teleurstelling te voorkom. 0828227733

Speel is die harde werk vir ñ kleuter.....  moenie vergeet van die opruim nie😄😉
23/10/2024

Speel is die harde werk vir ñ kleuter..... moenie vergeet van die opruim nie😄😉

08/10/2024

Ouers, hoor my lied, moenie jou kinders blootstel aan skrikwekkende dinge nie.

Jou agt-jarige is nie veronderstel om Stranger Things te kyk nie, en jou tien-jarige moet beslis nie It 2 te kyk nie. Jou vier-jarige is nie opgewasse vir Thor: Love & Thunder nie. Jou sewe-jarige moet nie Five Nights at Freddy's kyk nie.

Vrees is 'n gevaarlike ding. Jy, as die volwassene, kan dalk 'n bangmaak-storie kyk en dit afskud, maar jou kind kan nie. Ek werk heeldag, aldag met kinders. Ek hoor dit. Ek hoor van die nagmerries en slapelose nagte wanneer hulle bang wakker lê.

Ek vra altyd wat dit is wat hulle hang maak. Meeste van die tyd, omtrent altyd, is dit iets wat hulle gekyk of gespeel het.

As ouers is dit ons werk om ons kinders te onskuld te bewaak. Jy faal in jou taak as jy toelaat dat hulle Hello Neighbor speel. Of Doctor Strange: Multiverse fo Madness kyk. Dit skeur hulle onskuld van hulle af weg, en laat hulle broos in hul vrees.

Sensor asseblief wat jou kinders kyk en speel. Ja, hulle gaan kla, teem, huil en smeek om te kyk en speel wat hulle vriende kyk en speel, en wat jy as grootmens kyk en speel. Maar dit maak saak - meer as wat jy waarskynlik jouself kan indink.

Dis so moeilik vir 'n kind om vrees te oorkom. Hulle voel alreeds dat daar so baie dinge is wat hulle nie kan beheer nie. Emosies is moeilik om te beheer as kind. Moenie dit vir hulle moeiliker maak met onnodige vrees in hul lewens nie.

Ons as volwassenes moet die moeilike dinge doen sodat ons kinders nie hoef nie. Dit begin by 'n moeilike 'nee'.



Krediet: Elissa Hope Andersen
Gesien op Roché Oosthuizen se blad

28/08/2024

Hierdie gesprek is so toepaslik op ons as voorskoolse onderwysers.... Dink net as kleuterskooljare ñ weersin vir skool ontwikkel.... hoe lank gaan die volgende 12+ jare wees

Kinderland is reg vir die 3de kwartaal.
08/07/2024

Kinderland is reg vir die 3de kwartaal.

I'm in the Army now.....
07/06/2024

I'm in the Army now.....

Address

5 Catharina Street
Kempton Park
1619

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27828227733

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kinderland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kinderland:

Shortcuts

Share

Category