04/04/2022
Ons nuwe nasorg sentrum is oop en gereed om ons nuwe maatjies te verwelkom.
Navrae: 082 7100 200
'n Nuwe nasorg en leer sentrum regoorkant Laerskool Kruinsig. Ons fokus op huiswerk en leerwerk in 'n huislike omgewing.
Leerders word smiddae by die skool gaan haal en word teruggeneem vir buitemuurs aktiwiteite. Een ligte middagete word per dag voorsien
04/04/2022
Ons nuwe nasorg sentrum is oop en gereed om ons nuwe maatjies te verwelkom.
Navrae: 082 7100 200
29/03/2022
Vrydag is die 1ste dag van ons nuwe Sentrum.
Ons is baie opgewonde om ons nuwe maatjies te ontmoet. Ons gaan hard werk, baie leer, lekkerder lag en nog 'n bietjie speel ook.
Ons regoorkant Laerskool Kruinsig.
Vir alle navraag skakel asb:
082-7100 200
15/03/2022
Ons nuwe Nasorg en Leer Sentrum maak sy deur op die 1ste April 2022 oop. Ons is regoorkant Laerskool Kruinsig.