Karnallies Kleuter Kampusse

Karnallies Kleuter Kampusse Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Karnallies Kleuter Kampusse, School, Karnallies Kleuter Kampusse, Keimoes.

07/10/2026
06/10/2026

Duidelike grense gee vir Karnallies sekuriteit en 'n veilige ruimte om te kan leer en probeer.

Ons deel ons derde kwartaal se koerant met groot opwinding net so voor ons volstoom weer begin met kwartaal 4. Hierdie k...
05/10/2026

Ons deel ons derde kwartaal se koerant met groot opwinding net so voor ons volstoom weer begin met kwartaal 4.

Hierdie kwartaal het ons ook berigte van ons eie spraakterapeut, Kari Oosthuizen, 'n onderhoud met die pragtige Alet Brown Van Zyl en ekstra bylae met Karnallies feite en geite, 'n resep en vele meer...

Geniet die terugblik op 'n geseënde derde kwartaal wat verby is en die uitsien na 'n besige en vol vierde kwartaal!

04/10/2026

Leer jou Karnallie om homself deel van 'n groep te maak sodat hy dadelik kan inskakel by maats as hy na 'n nuwe skool of klas gaan.

Los die woord GEREED in die kommentaar as jy meer wil weer oor ons skoolgereedheids pakket.

03/10/2026

Jou Karnallie leer uit jou gedrag, so misluk en maak dit reg, dis een van die beste lesse wat jou Karnallie kan leer!

02/10/2026

Ons ervaar die lewe waarop ons fokus, so fokus op dit wat goed is!

Address

Karnallies Kleuter Kampusse
Keimoes
8860

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karnallies Kleuter Kampusse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Karnallies Kleuter Kampusse:

Shortcuts

Share

Category