05/10/2026
Die Graad 6 klas het vandag hulle leierskapontwikkelingsessie gehad en deelgeneem aan verskeie aktiwiteite en speletjies om hulle leierskapsvaardighede te ontwikkel.
Ons sien uit om ons toekomstige leiers te sien groei! 💪
Laerskool Prefekte word by die prysuitdeling aangekondig. ⭐️