01/01/2026
2026 is hier ! Mag hierdie jaar 'n fantastiese jaar wees!
Reik nou uit na ons om jou ekstra klasse te bespreek vir die jaar ! Beperkte plekkies beskikbaar.
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from LeerSlim Ekstra Klasse, Educational consultant, Johannesburg.
LeerSlim Ekstra Klasse โ Leer met selfvertroue, slaag met trots. ๐ฑ
Ek help Gr 6-9 leerders om Wiskunde makliker te verstaan deur geduldige, doelgerigte onderrig in โn vriendelike omgewing.
01/01/2026
2026 is hier ! Mag hierdie jaar 'n fantastiese jaar wees!
Reik nou uit na ons om jou ekstra klasse te bespreek vir die jaar ! Beperkte plekkies beskikbaar.
25/12/2025
Geseรซnde Kersfees ! Mag julle die tyd saam met julle families koester โค๐
28/11/2025
Sterkte aan elke leerder ! Mag julle harde werk vrugte dra !
11/11/2025
๐ Ekโs Anika โ passievol oor Wiskunde en kinders!
Ek help leerders om sterker, slimmer en meer selfversekerd te voel in Wiskunde.
๐ Kontak my vandag om meer te hoor oor ekstra klasse by LeerSlim Ekstra Klasse!
04/11/2025
Stoor hierdie wenke vir jou volgende studiesessie! ๐ก