17/09/2025
🎭 Discover the world behind the mask with Almay Erasmus as Kayla in "Naelstring." Dive into the enchanting journey of theater and self-discovery. Read more: https://wix.to/4L4aqJu
Agter die masker: Die verhoog is haar tuiste
Vir baie is toneelspel slegs fantasie. ’n Masker wat jy dra om op ’n verhoog op te tree. Vir Almay Erasmus, is drama egter ʼn veilige tuiste. Sy is tans in graad 11 en betower ook haar mede-Helpies op akademiese en sportgebied. Inge Vermaak het met haar gesels oor die rol wat toneelspel in haar ...
20/04/2025
Check out my blog post https://wix.to/synL1Ia
Die Kruger Nasionale Park se ryk geskiedenis bekoor steeds
Die Kruger Nasionale Park is al vir 160 jaar ʼn Suid-Afrikaanse kenmerk, meestal bekend vir die wêreldberoemde groot vyf, naamlik: Die Afrika-olifant, die luiperd, die leeu, die renoster en die buffel. Die park was eers as die Sabi-wildreservaat bekend toe die hekke oopgemaak het in 1898. In 1926 i...
20/04/2025
Indulging in the sweet life of Italy! Join me on a flavorful journey through the heart of la dolce vita. Discover my latest adventures and all the delicious experiences I’ve had. Read more here: https://wix.to/9fJXZvu
Proe die soet van Italië
Om la dolce vita – die lieflike lewe – te ervaar, was my doelwit toe ek ‘n vakansie na Italië aangepak het. Dié asemrowende land het nie teleurgestel nie. Van die ou ruïnes van Rome na die pragtigste kerke in Florence tot die betowerende kanale van Venesië, was my reis deur Italië so reg ...
20/04/2025
Reflecting on Pastor Steven Furtick's recent sermon on how to nurture your relationship with the Lord. Remember, it’s okay to feel let down by others, but always keep your faith strong. Full sermon here: https://wix.to/W6HexNb
Hoe om ʼn goeie verhouding met die Here te bou
Pastoor Steven Furtick, van Elevation-kerk, het een Sondagoggend gepreek en gesê: “Net omdat mense jou in die steek laat, moenie opgee op God wat nooit sal nie.” Hy het gepraat van hoe ʼn persoon nooit moet opgee in die Here nie, veral as iets slegs of onaangenaam in jou lewe plaasvind. Alhoewe...