Redhead Productions

Redhead Productions

Share

Educational Theatre Redhead Productions specialise in educational theatre for both Afrikaans and English schools and learners.

We believe in educating through entertaining. Our performances make use of relevant day-to-day situations so that learners can identify with the characters. We keep our themes and language current and interesting. Please feel free to browse our website and discover what we are all about.

13/06/2017
Photos 29/05/2017

Skryf in en wen!!

Hou van lees!? Staan 'n kans om hierdie 4 wonderlike boeke verskaf deur ons film-vennoot LAPA Uitgewers te WEN, deur die volgende vraag te beantwoord en jou beste vriend saam jou antwoord te merk ('tag').
**Noem die skrywer se naam wie die boek "Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word" waarop die film Nul is Nie Niks Nie gebaseer is, geskryf het?**
Kompetisie sluit 1 Junie om 12:00 | T&V: http://alturl.com/a3iss

Photos 25/05/2017

Wen lekker-lees boeke deur Nul is nie niks nie!

Hou van lees!? Staan 'n kans om hierdie 4 wonderlike boeke verskaf deur ons film-vennoot LAPA Uitgewers te WEN, deur die volgende vraag te beantwoord en jou beste vriend saam jou antwoord te merk ('tag').
**Noem die skrywer se naam wie die boek "Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word" waarop die film Nul is Nie Niks Nie gebaseer is, geskryf het?**
Kompetisie sluit 1 Junie om 12:00 | T&V: http://alturl.com/a3iss

24/05/2017

Nul is nie niks nie is 'n film vir die hele gesin. Moet dit nie misloop nie. In teaters 7 Julie.

10/03/2017

Dankie aan al die skole wat ons ondersteun met ons Boek Buddies vertonings. Ons het weer fantastiese terugvoering op die vertonings ontvang:

"Ons het dit baie geniet, al die boeke wat jul opgevoer het is uit en kids staan tou vir dit, so baie dankie vir dit wat jul doen. Kinders wat nooit lees wil nou die boeke lees.

Die akteurs was briljant en ons kan nie wag om jul volgende jaar weer te sien nie." - Myrtle Badenhorst, Midstream Ridge

10/03/2017

Kyk gerus hier na Nul is Nie Niks Nie se nuutste lokprent! 7Julie 2017 in 'n fliekteater naby jou.

Photos from Redhead Productions's post 10/02/2017

2017 Boek Buddies begin Maandag.

15/11/2016

Boek Buddies 2017 Oudisie!!

Ons is opsoek na akteurs tussen die ouderdomme van 20-26 wat hardwerkend, spontaan en vol energie is.

Oudisie: Vrydag 18 November 2016
Tyd: 10h00
Waar: Randburg

Indien jy graag meer inligting oor die Boek Buddies oudisie soek, inbox ons asb met jou epos adres.

29/09/2016

Bespreek nou jou vertonings vir 2017!

Boek Buddies: 13 Februarie - 31 Maart 2017
Afrikaanse vertonings vir Engelse skole: 17 Julie - 29 September 2017.

Kontak ons vir meer inligting.

26/09/2016

Baie geluk aan Jaco Jacobs wie se boek
" 'n Goeie dag vir boomklim" die kykNET-Rapport-filmprys gewen het! Boek Buddies het vroeër vanjaar 'n gedeelte uit die boek opgevoer. Dis dus die perfekte leesboek vir die vakansie wat einde die week begin of Kersgeskenk! Geluk Jaco!!

20/05/2016

Ons het opwindende nuus om te deel! Ons begin eersdaags met die verfilming van "Nul is nie niks nie". 'n Afrikaanse film gebaseer op Jaco Jacobs se boek "Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word" - een van Boek Buddies 2014 se boeke!

Gaan like ons bladsy om op hoogte te bly van die film se vordering. https://www.facebook.com/Nul-is-Nie-Niks-Nie-1768945646684506/

Nul is Nie Niks Nie 'n Hartsverhaal oor die lewe, die dood en alles tussen-in.

Want your school to be the top-listed School/college in Johannesburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

http://www.twitter.com/redheadproduct

Address

Johannesburg

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00