Edu-B Kleuterskool en Leer Sentrum

  • Home
  • Edu-B Kleuterskool en Leer Sentrum

Edu-B Kleuterskool en Leer Sentrum ‘n Kleuterskool wat fokus op leerder gesentreerde onderig en speelgebaseerde leer.

07/04/2026
Edu-B Kleuterskool Gholf- en Markdag 2026 was 'n groot sukses! 👏🏻Eerstens gee ons alle eer en dank aan God – sonder Hom ...
07/04/2026

Edu-B Kleuterskool Gholf- en Markdag 2026 was 'n groot sukses! 👏🏻

Eerstens gee ons alle eer en dank aan God – sonder Hom sou niks hiervan moontlik gewees het nie. 🙏🏻

Baie dankie aan elke borg vir julle ondersteuning, asook aan elke persoon wat opgedaag het, deelgeneem het en gehelp het om die dag so spesiaal te maak. Julle betrokkenheid en entoesiasme het werklik die verskil gemaak!

Ons waardeer elkeen van julle opreg en sien uit na nog sulke wonderlike en lekker geleenthede saam!

21/03/2026

Edu-B Kleuterskool Gholf- en Markdag 2026

20/03/2026

🎉⛳ Waffles & Co by Edu-B Golfdag – Hierdie Saterdag! 🍦🧇
Ons is heeldag lank reg vir julle en bring die Sweet Side of Life! 😍
Kom geniet:
✨ Vars gepersde lemonade 🍋
✨ Warm, crispy bubble waffles 🧇
✨ Heerlike waffle sticks
✨ Draai roomys 🍦
Dis die perfekte treat tussen die golf – of sommer net vir die lekker! 😋
👉 Kom maak ’n draai en bederf jouself!

Ons personeel is reg vir Edu-B Kleuterskool Gholf- en Markdag 2026 met ons mooi hempies van Stitchbury Clothing co. ! 👌🏻...
19/03/2026

Ons personeel is reg vir Edu-B Kleuterskool Gholf- en Markdag 2026 met ons mooi hempies van Stitchbury Clothing co. ! 👌🏻🥳

⛳️ Edu-B Kleuterskool Gholf- en Markdag 2026 ⛳️Kom kuier saam, ondersteun plaaslike besighede en ontdek unieke produkte,...
18/03/2026

⛳️ Edu-B Kleuterskool Gholf- en Markdag 2026 ⛳️

Kom kuier saam, ondersteun plaaslike besighede en ontdek unieke produkte, heerlike eetgoed en soveel meer. Daar is regtig iets vir almal! ✨

Bring jou familie en vriende saam en geniet ’n dag vol lekker atmosfeer, mense en goeie vibes! ☀️

Ons sien uit daarna om julle daar te sien! 💫

17/03/2026

✨ Sterling Silwer juwele, Varswater Pêrel Juwele en Permanent Jewelry ✨️

📅 Saterdag 21 Maart
📍 Edu-B Golf & Markdag

Kom kuier, kyk, en vind jou volgende gunsteling juweel! ✨

🎉 WEN, WEN, WEN! 🎉Moenie hierdie een misloop nie! Koop jou lootjie vir net R100 en staan ’n kans om die Overland Liquors...
17/03/2026

🎉 WEN, WEN, WEN! 🎉

Moenie hierdie een misloop nie! Koop jou lootjie vir net R100 en staan ’n kans om die Overland Liquors kruiwa te wen - 'n NAWEEK KUIER in 'n KRUIWA ! 🍻

🗓️ 21 Maart 2026
📍 Jan Kempdorp Gholf Klub
⏰ Trekking om 18:00

Kom ondersteun Edu-B Kleuterskool Gholf- en Markdag 2026 en maak ’n verskil!

Address

1 Van Riebeeck Laan

8550

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
Tuesday 07:00 - 13:00
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27823353265

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edu-B Kleuterskool en Leer Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Edu-B Kleuterskool en Leer Sentrum:

Shortcuts

  • Want your school to be the top-listed School/college?

Share