Kleuterskool Mariepskop

Kleuterskool Mariepskop Kleuterskool Mariepskop
Op die hoewe van die Drakensberg! Waar elke kleuter iemand is! Die skool is geleë in Kampersrus, aan die voet van Mariepskopberg.

Die skool is gestig in 1986. Ouderdom:
Baba's en kleuters vanaf 4maande - 5jaar (Gr.RR). In al die fases word die voorgeskrewe kurrikulum gevolg. Ons glo daarin dat kleuters ontwikkel word deur speel-speel te leer. Ons fokus ook baie op groot-en-fynspierontwikkeling. Daar word ook verskeie buitemuurse-aktiwiteite aangebied. Van die vele aktiwiteite wat hier plaasvind, moet ons die volgende hoogte

punte uitsonder:

Pappa-aand: Hierdie bly die kleuters se nr. 1 - 'n geleentheid om 'n hele aand lank Pappa se onverdeelde aandag te geniet terwyl daar speletjies gespeel, kompetisies gehou en heerlik gesmul word aan die piekniekmandjie wat Mamma ingepak het. Mamma-middag: Kleuters kry die geleentheid om 'n spesiale dag saam met Mamma te hê. Elke jaar word daar kreatiewe aktiwiteite aangebied op hierdie middag. Konsert: Elke kind kry die geleentheid om sy buiging te maak op die verhoog. Glo dit as u wil, maar daar word amper vuisgeslaan onder die ouers oor die 500 beskikbare kaartjies vir die geleentheid.

24/06/2026

🫶Klein lyfies leer die beste wanneer hulle kan beweeg…🫶



R2W  #74
23/06/2026

R2W #74

🪖Gelukkige Vadersdag🪖
21/06/2026

🪖Gelukkige Vadersdag🪖



🪖Pappa-aand 2026🪖
20/06/2026

🪖Pappa-aand 2026🪖



R2W  #73
01/06/2026

R2W #73

R2W  #72
18/05/2026

R2W #72

🌵Gelukkige Moedersdag aan al die wonderlike mammas!🌵
10/05/2026

🌵Gelukkige Moedersdag aan al die wonderlike mammas!🌵



Address

Laerskool Mariepskop Skoolterrein
Hoedspruit
1371

Telephone

+27728621235

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuterskool Mariepskop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kleuterskool Mariepskop:

Shortcuts

Share

Category