02/01/2026
Ouma C het 'n verrassing vir jou!
'n Nuwe gratis storie!
Gaan kyk by www.oumac.net
of
www.youtube.com/-caj
Prettige stories wat jou kind verskeie lewenslesse leer. Besoek oumac.net Dit was ‘n pynlike verlange om hulle te kon koester.
"In 2020, tydens Covid-19 se grendeltyd, kon die meeste grootouers nie hul kleinkinders sien of vashou nie. Die besef dat kindertjies tot ongeveer 4 jaar oud moeiliker onthou, het my bekommer. Die spesiale band tussen ons sou dalk so vervaag dat hulle dit later totaal vergeet. Grendeltyd was ‘n emosionele tyd van onsekerheid vir baie grootouers. Stories in my eie stem word toe ‘n plan om ons intie
02/01/2026
Ouma C het 'n verrassing vir jou!
'n Nuwe gratis storie!
Gaan kyk by www.oumac.net
of
www.youtube.com/-caj
26/07/2025
Ouma C vertel se webblad het 'n nuwe gesig en Ouma C het ook 'n YouTube-kanaal.
Gaan kyk en luister by:
www.oumac.net
www.youtube.com/-caj
Die spreekwoord sê hoogmoed kom tot 'n val.
Dit is wat met volstruis gebeur het en hy het sy les deeglik geleer.
Gaan kyk en luister na die storie op Ouma C vertel se YouTube-kanaal.
Gebruik hierdie skakel: www.youtube.com/-caj
of tik Ouma C vertel in YouTube se soekhokkie.
09/07/2025
Ouma C vertel het nou ons eie YouTube-kanaal!
Gaan kyk gerus by www.youtube.com/-caj
of soek net na Ouma C vertel op YouTube.
09/04/2025
Gertjie se stories is op www.oumac.net
07/04/2025
Besoek www.oumac.net vir wonderlike stories oor die diere op oom Piet se plaas.
07/04/2025
Volg Wollie en Opstert se stories op www.oumac.net
07/04/2025
Daar is 'n plaas vol interessante diere op www.oumac.net
Luister ook gratis na ons eerste storie, "Die Jakkalse", op ons webtuiste.
Kontak ons vir meer inligting:
[email protected]
30/01/2025
19/12/2024
Paashaas se storie is te kry by www.oumac.net
Luister nou gratis na ons eerste storie, "Die Jakkalse", op ons webtuiste: oumac.net
Kontak ons vir meer inligting:
Hermanus
+27 72 825 8942
[email protected]
oumac.net
Volg ons op Instagram: