Kish & Keur - Alles om klein mensies te leer

Kish & Keur - Alles om klein mensies te leer Ons mikpunt is om soveel as moontlik onderwysers te help met ons graad R-3 hulpmiddels.

Mag hierdie hulpmiddels (lesplanne, robotika, huiswerk en vele meer) die admin-las minder maak en jou as onderwyser meer tyd gee met jou leerders en tyd met jou gesin!

03/08/2026

Is jy opsoek na hulpmiddels vir jou graad 1, 2 of 3 klas? Ons kan help daarmee! Besoek gerus ons webtuiste vir wonderlike hulpmiddels vir die grondslagfase - https://kishenkeur.co.za

Laat ons jou las bietjie minder maak met al ons lekker en gerieflike hulpmiddels🌻

31/07/2026

Kodering en robotika hulpmiddels vir die grondslagfase!

Besoek gerus on webtuiste vir voorbeelde van ons werk - https://kishenkeur.co.za

27/07/2026

Wat kan dan nou beter wees? Maak jou admin minder met ons hulp! Graad 1-3 beplanning en hulpmiddels beskikbaar vir kwartaal 3🤗

Besoek gerus ons webtuiste vir meer voorbeelde van al ons hulpmiddels, om elke grondslagfase juffie te help - https://kishenkeur.co.za

20/07/2026

Laat kwartaal 3 se stres wegsmelt met al ons wonderlike hulpmiddels vir graad 1-3🎉

Lesplanne, aktiwiteitsboekies, assesserings, kodering en robotike hulpmiddels en sooooooveel meer! Besoek gerus ons webtuiste vir voorbeelde en pryse - https://kishenkeur.co.za

Alle hulpmiddels is in English ook beskikbaar en alles is volgens Caps, atp’s of Funda Wande opgestel.

17/07/2026

Moenie jou laaste naweek van die vakansie stres oor skoolwerk nie. Laat Kish en Keur al jou stres laat wegsmelt en kwartaal 3 so rustig soos ‘n seevakansie laat voel!

Besoek gerus on webtuiste vir kwartaal 3, graad R-3 hulpmiddels: https://kishenkeur.co.za

🌸Lesplanne & aktiwiteitsboekies
🌸 Assesserings
🌸 Intervensie, huiswerk & intervensie
🌸 Kodering en robotika hulpmiddels

16/07/2026

My rekenaar voel al soos my unofficial derde kind🤣

Laat ons jou las minder maak vir kwartaal 3 met ‘n verskeidenheid hulpbronne vir graad 1-3!

Alle hulpmiddels is opgestel volgens Caps, atp’s of Funda Wande. Besoek gerus ons webtuiste vir voorbeelde en pryse - https://kishenkeur.co.za

Hulpmiddels wat ons beskikbaar het:

🤍 Lesplanne + aktiwiteitsboekies
🤍 Assesserings
🤍 Intervensie + huiswerkboekies
🤍 Taalstruktuur boekies
🤖 Robotika hulpmiddels

15/07/2026

Kry alle kwartaal 3 hulpmiddels nou vir graad 1, 2 of 3 op ons webtuiste - https://kishenkeur.co.za

Die volgende hulpmiddels is beskikbaar vir graad 1-3:

🌸 Lesplanne
🌸 Aktiwiteitsboekies
🌸 Huiswerkboekie
🌸 Intervensie
🌸 Assesserings
🌸 Taalstruktuur
🤖 Kodering en robotika hulpmiddels

Alle hulpmiddels is beskikbaar in English HL. Alle hulpmiddels is opgestel volgens Caps, Atp’s en Funda Wande🤗

14/07/2026

Kodering en robotika hulpmiddels vir kwartaal 3, graad R-3, is nou beskikbaar🎉🎉🎉

🤖 Lesplanne
🤖 Aktiwiteitsboekies
🤖 Hulpmiddels
🤖 Assesserings

Alles is opgestel volegsn CAPS.

Kry alles op ons webtuiste - https://kishenkeur.co.za

Address

Greyton
7233

Opening Hours

Monday 11:00 - 17:00
Tuesday 11:00 - 17:00
Wednesday 11:00 - 17:00
Thursday 11:00 - 17:00
Friday 11:00 - 17:00

Telephone

+27711884029

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kish & Keur - Alles om klein mensies te leer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kish & Keur - Alles om klein mensies te leer:

Shortcuts

Share