Maxonia NGK Primêre Skool

Maxonia NGK Primêre Skool Maxonia NGK Primêre Skool is geleë in die beeldskone Elgin Vallei. Die skool is gestig in 1959 en

04/12/2021
Goeie Môre Almal🌻In Liefdevolle Herinneringe - Ant Shiela ZimerieOns kry min geleentheid in die lewe om mense te ontmoet...
09/10/2021

Goeie Môre Almal🌻

In Liefdevolle Herinneringe - Ant Shiela Zimerie

Ons kry min geleentheid in die lewe om mense te ontmoet wat werklik uitsonderlik is/was.

Maxonia NGK Primêr het die voorreg gehad om so iemand in ons kombuis en deel van ons gemeenskap te hê. 🤝

Jou lyding is verby en jou stem is stil maar...

Jou voetspore sal altyd ons gids wees na die kombuis, die tuin en die harte van ons kinders/gemeenskap.❤☕🥘

Ons treur saam met die familie en gemeenskap, en deel in die verlies. 💔

Ons diepste en opregte simpatie aan die FAMILIE van Wyle Ant Shiela 🤲

Rus in Vrede Ant Shiela

05/10/2021

Good Morning All 😁

We are celebrating Teacher's Day 👨‍🏫👩‍🏫

Help us in THANKING the amazing staff of Maxonia Primary School and our colleagues at Prestbury in England for the brilliant service they deliver.

We can not find words kind enough nor gifts big enough to express our sincere gratitude towards Teachers 🤝😁

You dedicate your whole life to your craft and your hard work certainly pays off. 🤝

Enjoy the day as we celebrate all our superheroes from the classroom 👩‍🏫👨‍🏫

Warm Regards

Goeie Naand OuersOns wil so bietjie spog 😁Meneer Baard het vanoggend ons nuwe "roll-up" banners in ontvangs geneem.Ons w...
10/05/2021

Goeie Naand Ouers

Ons wil so bietjie spog 😁

Meneer Baard het vanoggend ons nuwe "roll-up" banners in ontvangs geneem.

Ons wil graag ons dank betuig aan Andrew Van Sitters en sy span vir hul uitstekende diens.👌🔥

In die foto hieronder, spog Meneer Baard en Meneer Engelbrecht met die nuwe banners. 📷

Groete en Dank
Maxonia Primêr Personeel

Good Afternoon Parents/Guardians We wish to remind you that schools will Re-OPEN on Monday, 3 May 2021. We expect all ou...
30/04/2021

Good Afternoon Parents/Guardians

We wish to remind you that schools will Re-OPEN on Monday, 3 May 2021. We expect all our learners to be present.

Please remember to:
- Wear a mask
- Regularly wash/sanitise hands
- Maintain social distance

Regards and Thanks
Principal and Staff
Maxonia DRC Primary School

Goeie Môre Ouers/Voogde Ons wil u hiermee met herinner dat skole op Maandag, 3 Mei 2021 heropen.  Ons verwag al ons leer...
30/04/2021

Goeie Môre Ouers/Voogde

Ons wil u hiermee met herinner dat skole op Maandag, 3 Mei 2021 heropen. Ons verwag al ons leerders by die skool.

Onthou om:
- 'n Masker te dra
- Gereeld hande te was/sanitise
- Sosiale afstand te handhaaf

Groete en dank
Prinsipaal en Personeel
Maxonia NGK Primêr

Address

Highlands Road, Bergendal Plaas
Grabouw
7160

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 15:00

Telephone

+27722329105

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maxonia NGK Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Maxonia NGK Primêre Skool:

Share

Category