05/08/2025
💣In die Tweede Wêreldoorlog het die VSA opblaas tenks gebruik om hulle magte gevaarliker te laat lyk.
Baie mense ervaar Wiskunde en Wetenkap soos 'n opblaas tenk.
📚 Van ver af lyk dit gevaarlik, maar hoe nader jy beweeg hoe minder skrikwekkend word dit. Jy moet net bereid wees om te nader te staan en ondersoek in te stel. 🔎
Jy sal vinnig sien dat die "tenk" waarvoor jy so bang was, eintlik 'n springkasteel is wat ure se pret verskaf. 📣