Laerskool Elspark

Laerskool Elspark DiΓ© skool vir kinders πŸ’™ trots Afrikaans.

Die vakansie is so te sΓͺ verby MΓ΄re oggend gaan die skoolklok weer luiπŸ””Hoop jou tassie is gepak Gereeld vir elke vak πŸŽ’On...
05/10/2026

Die vakansie is so te sΓͺ verby
MΓ΄re oggend gaan die skoolklok weer luiπŸ””
Hoop jou tassie is gepak
Gereeld vir elke vak πŸŽ’
Ons kan nie wag om elke Elsie weer te sien πŸ‘€
Om ons skool met Liefde en Kennis te Dien.πŸ–€πŸ’™πŸ€

05/10/2026
πŸ’™πŸ“š GELUKKIGE ONDERWYSERDAG! πŸ“šπŸ’™Vandag vier ons die mense wat elke dag kennis, liefde en diens uitleef – ons ongelooflike ...
05/10/2026

πŸ’™πŸ“š GELUKKIGE ONDERWYSERDAG! πŸ“šπŸ’™

Vandag vier ons die mense wat elke dag kennis, liefde en diens uitleef – ons ongelooflike onderwysers! 🍎✏️

Dankie aan elke onderwyser wat:
✨ inspireer
πŸ’™ motiveer
πŸ“š lei
🀝 ondersteun
🌟 in elke kind glo
❀️ en elke dag ’n verskil maak!

Julle werk gaan soveel verder as net die klaskamer. Julle bou drome, vorm karakters en laat kinders glo dat hulle enigiets kan bereik. 🌟

Aan al ons Elsies-onderwysers: BAIE DANKIE! Julle is ’n belangrike deel van wat Laerskool Elspark besonders maak. πŸ’™

🌟 Gelukkige Onderwyserdag – 5 Oktober! 🌟

Kennis β€’ Liefde β€’ Diens
πŸ’™πŸ€πŸ–€

05/10/2026
Atletiek Oefening πŸ€πŸƒβ€β™‚οΈπŸ’™πŸƒβ€β™€οΈπŸ–€
05/10/2026

Atletiek Oefening πŸ€πŸƒβ€β™‚οΈπŸ’™πŸƒβ€β™€οΈπŸ–€

03/10/2026

Super Elsies algeheel 3de Laerskool Spanne Bullseye by Nasionale Inter Skole Kampioenskap Kolle Kompetisie!

Dankie Here vir al U liefde en genade in oormaat!

02/10/2026

πŸ’™πŸ’™ ELSIES SE GROOT FONDSINSAMELING! πŸ’™πŸ’™

πŸ“… 16 Oktober 2026
πŸ“ Laerskool Elspark

Op 16 Oktober gebeur daar 2 GROOT goed by Elsies! πŸŽ‰πŸ”₯

πŸ›ž KRUIWA-STOOT – R50 Borgvorm
Spring in die kruiwa en wys ons wat jy kan doen! 😜πŸ’ͺ

🏰 BIG BOUNCE – R150 per kind.
Spring, lag en geniet ’n fantastiese aand vol pret! πŸ€Έβ€β™€οΈπŸŽˆ

πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Bring jou hele familie saam!
Kom geniet ’n heerlike aand saam met die Elsies-familie, ondersteun ons fondsinsameling en maak sommer hope lekker herinneringe! πŸ’™

πŸŽ‰ Pret. Familie. Lag. Elsie-trots! πŸŽ‰

πŸ“’ Moenie hierdie een misloop nie!

πŸΉπŸ’™ BOOGSKIET | ELSIES SKITTER! πŸ’™πŸΉWat ’n ongelooflike prestasie! πŸŽ―πŸ‘Die Gauteng Laerskolespan het ’n derde plek behaal tyd...
30/09/2026

πŸΉπŸ’™ BOOGSKIET | ELSIES SKITTER! πŸ’™πŸΉ

Wat ’n ongelooflike prestasie! πŸŽ―πŸ‘

Die Gauteng Laerskolespan het ’n derde plek behaal tydens die Nasionale Interprovinsiale Kampioenskappe in Jeffreysbaai! πŸ₯‰πŸΉ

Ons is besonder trots op die 6 Elsies wat deel was van hierdie besonderse span. πŸ’™πŸ–€πŸ€
🎯Erwin Kupke
🎯Rossanne Higgs
🎯Cullen van Heerden
🎯Simone Fourie
🎯Christaan Basson
🎯Aiden van Zyl

Baie geluk aan elkeen van julle! Julle harde werk, toewyding en fokus het vrugte afgewerp. Julle het Laerskool Elspark se naam hoog gehou! 🏹⭐

Elsies, ons is trots op julle! πŸ’™

29/09/2026

πŸ’¦πŸ₯³ ELSIES, HIER’S GROOT FONDSINSAMELING-NUUS! πŸ₯³πŸ’¦

🀩 Wil jy die kans kry om ’n Juffrou of Mnr. te ICE BUCKET DUNK? πŸͺ£β„️

Wel, Elsies, HIER’S JULLE KANS! πŸ”₯

Die 20 Elsies wat die MEESTE vorms en hul R50 inbring die week as die skool begin , kry die geleentheid om ’n onderwyser van hul keuse te kies en hom of haar behoorlik te DUNK! πŸ˜‚πŸ’¦

πŸ‘€ Wie gaan die eerste wees om ’n Juffrou of Mnr. sopnat te maak?

πŸ›’ Kry jou kruiwa reg, bring jou R50 en wees deel van die pret!

πŸ’™ KOM ELSIES, JULLE WIL DEEL WEES VAN DIE PRENT! πŸ’™

Address

H/v Finch & Raven Street
Germiston
1418

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Elspark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category