George Hoërskool

George Hoërskool Amptelike Facebook-blad van George Hoërskool. Bly op hoogte van skoolnuus, prestasies en aankondigings. Navrae: skooldae 14:00–15:00. Surge Et Insta.

Onvanpaste of negatiewe kommentaar sal verwyder word en kan tot blokkering lei.

Vandag se uitslae💯Arise And Shine💙💚💛
23/05/2026

Vandag se uitslae💯

Arise And Shine💙💚💛

“Uit die storms, groei nuwe hoop.”Wat deur die wind verwoes is, is omskep in iets betekenisvols vir ons skool. Die omgew...
22/05/2026

“Uit die storms, groei nuwe hoop.”

Wat deur die wind verwoes is, is omskep in iets betekenisvols vir ons skool.
Die omgewaaide bome is hergebruik om stoele en tafels vir ons leerders te maak — ‘n bewys van wat moontlik is wanneer mense saamwerk.

Baie dankie aan al die rolspelers, ons leerders, Mr D. Arries, Mr D.K Stoffels en Mr T. Marnewil vir hul harde werk en ondersteuning.

“Turning challenges into opportunities.”

Surge Et Insta! 💙💚💛

Ons reik graag uit na ons gemeenskap om die ouetehuis te ondersteun met nie-bederfbare kositems. Elke klein skenking kan...
22/05/2026

Ons reik graag uit na ons gemeenskap om die ouetehuis te ondersteun met nie-bederfbare kositems. Elke klein skenking kan ’n groot verskil maak in iemand se dag. 🙏🏼

Indien u kan help, stuur asseblief u skenkings op Maandag, 25 Mei 2026.

Items kan afgegee word by: Kamer 7, Kamer 45 of by u kind se admin-onderwyser.

Surge Et Insta 💙💚💛

🏉🏐 MATCH DAY IS OP PAD 🏐🏉George High vat hierdie Saterdag, 23 Mei 2026, vir Bridgton aan in rugby én netbal. Kom onderst...
20/05/2026

🏉🏐 MATCH DAY IS OP PAD 🏐🏉

George High vat hierdie Saterdag, 23 Mei 2026, vir Bridgton aan in rugby én netbal. Kom ondersteun ons spelers en beleef die gees, trots en intensiteit van skolesport op sy beste.

Rugby Venue: Rosemoor Sportgronde

Netbal Venue: George High School

Toegang: R10 per persoon

Trek jou skoolkleure aan, bring die energie en kom ondersteun ons leerders.

Surge Et Insta! 💙💚💛

📢📢📢
17/05/2026

📢📢📢

12/05/2026
📢📢📢
11/05/2026

📢📢📢

Neem Kennis, skool is toe vandag 11/05/2026
11/05/2026

Neem Kennis, skool is toe vandag 11/05/2026

❗️❗️❗️
05/05/2026

❗️❗️❗️

🍔🍟 McTeacher’s Night 🍟🍔
01/05/2026

🍔🍟 McTeacher’s Night 🍟🍔

Address

8 Mission Street, Rosemoor
George
6529

Opening Hours

Monday 07:45 - 14:00
Tuesday 07:45 - 14:00
Wednesday 07:45 - 14:00
Thursday 07:45 - 14:00
Friday 07:45 - 14:00

Telephone

+27448711194

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when George Hoërskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to George Hoërskool:

Shortcuts

Share

Category