14/11/2025
🎵 Wanneer musieklesse net note leer, maar nie betekenis nie...
Baie kinders leer om liedjies te speel, maar verstaan nie waarom die musiek werk soos dit werk nie.
By EMT Studio bring ons musiekteorie en tegnologie bymekaar, sodat kinders nie net speel nie, maar begryp, ontwerp en skep.
💡 Ons leer hulle om musiek te verstaan én te bou, klank vir klank.
🎧 Verander skerm tyd in skep tyd!
📍 George | Klasse begin 2026
Besoek www.emt.yobo.studio