08/06/2025
https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/jy-het-n-kop-vir-wiskunde-ja-jy/
Elke kind hoor twee stemme in die wiskundeklas: een wat sê “jy kan nie” en een wat sê “probeer weer!” Is jou kind bang vir wiskunde? Miskien is dit nie die getalle nie, maar die stem van twyfel wat praat.