SumMore

SumMore

Share

Sumari le Roux het grootgeword op Hendrina in Mpumalanga en het na skool skoonheidsterapie gestudeer by Aesthetika in Pretoria.

Sy is getroud met Lorenzo en het 2 dogters: Carla en Lisa. Hulle verruil later die stadslewe vir die mooie dorpie George in die Tuinroete. Einde 2017 het sy sensasie in haar voete en hande begin verloor, en vroeg Januarie 2018 is sy gehospitaliseer met verlamming in haar bene en arms. Na weke se toetse en behandeling word sy gediagnoseer met POEMS sindroom (neuropatie) en multiple Myeloma kanker.

Photos from SumMore's post 18/08/2026

Yoghurt en maaskaas entoesiaste van 13 Augustus kry hul eerste dik Bulgaarse yoghurt sukses. Waarom nie dan ook sommer n vinnige yoghurt kaaskoek en maaskaas wrap (cottage cheese) maak nie? Let wel die maaskaas word met kultuur en rennien gemaak(nie met Amazi)

18/08/2026

Dankie aan al die Yoghurt en maaskaas
Entoesiaste van Mosselbaai wat die klas kom bywoon het. Koos Fick van Noord Kaap, dit was so lekker om te sien hoe opgewonde jy was oor die Labneh. Dankie aan elke gas wat dit bygewoon het en nou foto's instuur van jul heerlike yoghurt en maaskaas(cottage cheese). Baie dankie aan Crazy Wine en Deli vir die gebruik van jul venue en goeie diens.

18/08/2026

Wanneer sourdough entoesiaste van Mosselbaai eksperimenteer met die sourdough discard....muesli/granola, wraps, sourdough knoffel en parmesankaas crackers en choc chip sourdough koekies...dit maak my hart bly as sourdough discard gebruik word vir ander resepte....daar is so n verskeidenheid wat daarmee gemaak kan word. Bespreek by Sumari 0832930268 vir die volgende klas in George 29 Augustus 9:30.

18/08/2026

Dis so lekker om sulke foto's te kry na Saterdag 15 Augustus se sourdoughwerkswinkel! Almal is opgewonde oor hul brode en het gesien dis glad nie so moeilik om jou eie artisan mooie brood te bak nie. Welgedaan Mosselbaai entoesiaste!

16/08/2026

Wanneer studente bak.......so bly as hul sulke suksesse kry.

Photos from SumMore's post 15/08/2026

Wat n heerlike oggend saam met n klomp sourdough entoesiaste! Die spane het geroer en meel is ingevou om heerlike sourdough brode te vorm. Dankie aan elke gas wat saam kom leer het om met aktiewe starter te werk. Baie dankie aan wine & Deli vir jul vriendelike diens en venue.

Photos from SumMore's post 09/08/2026

Wanneer studente in die koue weer bak...dan lyk hul brode so🤩🍞👍

Photos from SumMore's post 08/08/2026

Wanneer studente met sourdough bak🤩🍞

08/08/2026

Wanneer n student haar sourdoughstarter saamvat Engeland toe en sulke mooi sourdoughpizza bak.

06/08/2026

Wanneer studente bak en eksperimenteer met sourdough...tot cinnabuns!

Want your school to be the top-listed School/college in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address

George
George