Diepkloof VGK Primêre Skool

Diepkloof VGK Primêre Skool Welkom by Diepkloof VGK Primêr, die skool waar geborgenheid vir u kind hoofprioriteit is.

Ons Graad 3 leerders doen kuns.
21/09/2026

Ons Graad 3 leerders doen kuns.

Ons Jaarlikse WOW Spelkompetisie!Wat ’n wonderlike dag vol opwinding, harde werk en trots!Ons leerders het hul spelvaard...
21/09/2026

Ons Jaarlikse WOW Spelkompetisie!

Wat ’n wonderlike dag vol opwinding, harde werk en trots!Ons leerders het hul spelvaardighede getoets en met groot entoesiasme deelgeneem aan ons jaarlikse WOW Spelkompetisie.

Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het – julle harde werk en deursettingsvermoë maak ons trots!

Neem asb. kennis van die volgende.
16/09/2026

Neem asb. kennis van die volgende.

Die afgelope tyd het ons Graad 2-leerders meer geleer oor die verskillende tipes vervoerOm die tema af te sluit, het hul...
07/09/2026

Die afgelope tyd het ons Graad 2-leerders meer geleer oor die verskillende tipes vervoer

Om die tema af te sluit, het hulle kreatiewe plakate gemaak en hul eie vervoermiddels gebou uit bottels, karton en doppies!

Trots op julle, Graad 2! 🌟

🌈🎨 DIEPKLOOF PRIMÊR SE COLOUR WALK!🎨🌈Beste ouers en leerders,Maak gereed vir ’n kleurvolle dag vol pret, lag en onvergee...
31/08/2026

🌈🎨
DIEPKLOOF PRIMÊR SE COLOUR WALK!🎨🌈

Beste ouers en leerders,

Maak gereed vir ’n kleurvolle dag vol pret, lag en onvergeetlike herinneringe!*

Ons Colour Walk vind plaas op 18 September 2026 en is **slegs vir ons leerders

💰 **Inskrywing:** R10 per leerder
🌭 **Hotdogs:** R20 elk
📝 **Inskrywings:** Vanaf 31 Augustus
🌭 **Hotdog-bestellings:** 31 Augustus – 17 September

👕 Kleredrag:' n Ou wit T-hemp wat vuil mag word, kortbroek, gemaklike tekkies en ’n hoedjie.

💧Belangrik:Elke leerder moet asseblief hul eie waterbottel met water** saambring.

Kom stap, lag, spat en geniet die dag saam met jou maats! 🌈💦😄

Ons sien uit na ’n fantastiese dag vol kleur!🎨❤️

Kom stap, lag en SPATTER saam!🌈🎉

🏆🏉🏐 THE CHAMPIONSHIP’S CUP 2026 🏆Baie dankie aan al die skole, opvoeders, skeidsregters, leerders en ondersteuners wat o...
24/08/2026

🏆🏉🏐 THE CHAMPIONSHIP’S CUP 2026 🏆

Baie dankie aan al die skole, opvoeders, skeidsregters, leerders en ondersteuners wat ons sportdag bygewoon en bygedra het tot ’n suksesvolle dag! 🙌

🎉 Baie geluk aan Kretzenshoop met julle netbal-oorwinning! 🏐🏆

🎉 Baie geluk aan Friemersheim met julle rugby-oorwinning! 🏉🏆

’n Spesiale dankie aan De Dekke SPAR vir julle waardevolle ondersteuning en borgskap. 🙏💙💛

Ons waardeer elkeen se deelname en sien uit om julle weer volgende keer te verwelkom!

Clash for Glory! 🏆

Gr R beroepe dag 2026
21/08/2026

Gr R beroepe dag 2026

Kom ondersteun ons die Saterdag 22 Augustus 2026
19/08/2026

Kom ondersteun ons die Saterdag 22 Augustus 2026

20/07/2026
Baie Geluk Meneer!!!
10/07/2026

Baie Geluk Meneer!!!

Address

Posbus 2193 Sinksabrug
George
6529

Telephone

+27448760147

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diepkloof VGK Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Diepkloof VGK Primêre Skool:

Shortcuts

Share

Category