03/09/2026
๐๐๐ EEN DAG. TWEE FEESTE. DUBBEL DIE PRET! ๐๐ค
HOU ONS BLAD DOP VIR NOG FOTO'S๐ธ
Wat โn ongelooflike dag by Laerskool Florida! โจ Ons het Mini-Hokkie, Mini-Krieket en โn hele terrein vol Big Bounce-pret op een dag saamgesmelt โ en die resultaat was โn dag propvol sport, energie, spanbou, lag en natuurlikโฆ die mooiste Florrie-herinneringe! ๐ฅน๐
Van die eerste fluitjie op die veld tot die laaste sprong op die opblaaspret โ ons leerders, afrigters, ouers en besoekers het elke oomblik ten volle geniet. ๐๐๐
โn GROOT DANKIE aan ons ongelooflike borge en vennote wat hierdie dag moontlik gemaak het:
๐ Loadmasters Transport and Logistics
๐ฅซ My SPAR Florida Market
๐ KFC Mini cricket
๐ฆ Lions Cricket
๐ Cricket South Africa
๐ Big Bounce
Julle ondersteuning, betrokkenheid en bydrae het gehelp om โn gewone skooldag in โn fees van sport, gemeenskap en pret te verander. Ons waardeer elkeen van julle opreg! ๐๐
๐๐ Aan al ons deelnemende skole: BAIE DANKIE dat julle saam met ons op die veld was en hierdie dag so besonders gemaak het!
โn Spesiale dankie aan:
โข Crawford International Ruimsig
โข Constantia Kloof Primary School
โข Laerskool Roodekrans Amptelik
โข Laerskool Helderkruin - Amptelik
โข Laerskool Fontainebleau
โข Bryanston Parallel Medium School/Skool
โข Laerskool Unika
โข Laerskool Generaal Christiaan de Wet Primary
Julle het met geesdrif, goeie sportmanskap en ongelooflike energie opgedaag โ presies waarvoor โn feesdag staan! ๐๐ฅ
En natuurlik, aan elke Florrie-leerder, ouer, afrigter, ondersteuner en vriend van Laerskool Florida โ dankie dat julle saam kom deel het in die pret. Julle maak ons gemeenskap wat dit is. ๐๐ค