27/08/2026
💕EERSTE KLAS VERNIET / FIRST CLASS FOR FREE💕
Come and see what we do and experience 💕
🌸 KLEIN HARTJIES | LITTLE HEARTS 🌸
Waar liefde, leer en lag saam groei! 💕
Is jy op soek na ’n prettige, liefdevolle en stimulerende speelprogram vir jou kleinding? 🌈✨
By Klein Hartjies / Little Hearts leer en groei ons deur speel, musiek, beweging, sensoriese aktiwiteite, stories en kreatiewe pret. 🧸🎶🎨
👶 Vir kleintjies van 3 maande – 3 jaar
🌸 Afrikaans & English klasse
🧠 Ontwikkelingsgerigte aktiwiteite
🎵 Musiek & beweging
🎨 Kreatiewe en sensoriese spel
💕 ’n Veilige, liefdevolle omgewing
👩👧 ’n Spesiale mamma-en-kleinding-ervaring
Elke week bring iets nuuts om te ontdek! 🌱✨
📍 Witbank
💌 Kontak ons om jou plekkie te bespreek!
Klein handjies, groot drome, kosbare herinneringe. 💕