Hoërskool Elsburg Class of 2005

Hoërskool Elsburg Class of 2005 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Elsburg Class of 2005, School, Elsburg.

30/12/2014

Hey Almal! Nou ja, 2014 le amper op sy rug en so breek ons 10 Jaar aan! Tien jaar terug matriek gedoen. Tien jaar van volwasse lewe. Did you like it??

Dis nou hier waar ons seker moet details gee oor reunies en stuff, ongelukkig is daar nog niks beplan nie. Beste sal wees om te kyk hoeveel mense sal belangstel om actually bymekaar te kom.

Indien julle enige idees het oor waar, wanneer en hoe, laat weet my asb. Julle kan my sommer inbox. Enige iemand wat wil saam reel aan die tipe ding?

Indien julle pelle het wat saam matriek geskryf het en nog nie die page gelike het nie, spread the word! Kom ons doen dit behoorlik!

Waiting to hear from you!!!

17/04/2014
17/03/2014

Almal wat fotos het van ons skooldae, deel asb die nostalgie met ons. En invite asb soveel moontlik class of 2005 leerders wat nog nie op is nie. Lekker daggie almal.

Address

Elsburg
1428

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Elsburg Class of 2005 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category