Afrikaans Tutor

Afrikaans Tutor

Share

Afrikaans tutor. Grades 8 - 12
Excellent results. Durban North and surrounding areas. Call: 084 553 4469
Email: [email protected]

21/09/2021

Dit verg moed en nederigheid om jammer te sĂȘ

21/09/2021

Raak ontslae van die mense wat jou dreineer. Jy sal soveel ligter voel. Stem jy saam?

21/09/2021

Kies noukeurig met wie jy stap. Vertel my met Wie jy daagliks stap

21/09/2021

Ons mag nie druk tydens die covid pandemie nie maar ons kan ons liefde in soveel ander maniere openbaar. Wat kan jy vir iemand anders vandag doen?

03/08/2021

Maak seker dat wat in jou kop aangaan positief is

01/08/2021

Dis moeilik tye maar meer krag om dit te oorwin

31/07/2021

Rustige en vreedsame slaap

29/07/2021

Ons het mekaar nodig.

28/07/2021

Winterklasse aan die gang.

27/07/2021

Ons mag nie moedeloos wees nie. Ons het hoop

27/07/2021

Winterklasse vir graad 12 leerlinge.

19/11/2020
Want your school to be the top-listed School/college in Durban?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Durban