Dordrecht Leersentrum/Learning Centre

Dordrecht Leersentrum/Learning Centre Meer as onderrig / Beyond learning

03/09/2026
Geseënd!!!
03/09/2026

Geseënd!!!

03/09/2026

Lentedag!

21/08/2026

Die 3de Kwartaal sover:
Van Skriflesing met 'n pragtige boodskap tot oogtoetse en praatjie deur Specsavers
Van koekies maak tot wiskunde met 'n verskil
Van blitz maak tot sneeu
Van sementvorms maak tot leer om jou naam in hierogliewe te kan skryf
Van vertellings oor vakansiepret tot oorspoelings van DLS

02/08/2026

Ons is besig om ons mooiste drome te leef...
We are busy living our dreams...

12/06/2026

Asseserings
Asseserings
En nog
Asseserings
Ons kindertjies werk hard - hulle moet moed hou, aanhou, volhard en Glo asook weet waar jul krag en insig vandaan kom!

05/06/2026

Van "Hoekom is jy spesiaal in God se oë" TOT "Hoe word jou hartjie skoon gewas?"
Van asseserings TOT laaste hersiening voor die eksamen...
Van teikenspeletjies TOT "do you wanna build a snowman"
Van speel-speel sneeu tot regte-egte sneeu...
Van "Veels geluk Liewe maatjie" TOT ons laaste Ontwikkelingsperiode vir die kwartaal (Vadersdaggeskenkies)
Van Poppy TOT SpongeBob
Van Hot chocolate 🍫 TOT Macaroni en Kaas
Van pret TOT plesier
Van Señor Chef TOT dankbaarheid!

Address

125 Grey Street
Dordrecht
5435

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30

Telephone

+27828383598

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dordrecht Leersentrum/Learning Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Dordrecht Leersentrum/Learning Centre:

Shortcuts

Share