1978 Hoërskool Despatch

1978 Hoërskool Despatch Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from 1978 Hoërskool Despatch, School, Amperbo Street, Despatch.

20/06/2023

Hello almal. 1978 Matriek 45jaar Reunie. Ons reunie is die langnaweek in Sept. 22/23/24 Sept.
Program is maklik
Vrydag aand
Vingerete
Kontant kroeg
18:00 tot laat.
Saterdag
Aansit ete
En Toesprake
18:00 tot laat
Sondag oggend diens
Bothasrus. R150 pp vir hele naweek & kollekte geld vir kerk.
Naam van rek - Matriek 78 Reunie Despatch. Absa rek no 9080142015 Spaar takkode 632005.
Net naam en getal as verwysing. Kan julle asb laat weet wie gaan bywoon. Stuur email na [email protected] teen asap. Ons moet reel vir catering. Stuur asb aan vir die wat nie op groep is.

07/02/2023

Save the date:
22 - 25 September 2023
45 Jaar Reunie by Despatch Hoërskool Sport klubhuis 🎉🎉

17/08/2021

Skuus dat daar sò lanklaas 'gekuier' was op dié blad 🤔

Gelukkige verjaarsdag 1978 Mater Hein Olivier 🎉🎉🎁🎁60ste Wow 🍻
30/07/2020

Gelukkige verjaarsdag 1978 Mater Hein Olivier 🎉🎉🎁🎁60ste Wow 🍻

Elsabe Momberg Scheepers.. Veelsgeluk met jou spesiale verjaarsdag 🎂🍸Elsabe Scheepers
13/07/2020

Elsabe Momberg Scheepers.. Veelsgeluk met jou spesiale verjaarsdag 🎂🍸Elsabe Scheepers

Leatitea Nortier Pretorius.. 🙏Woorde het ek nié.. alles vir jou vertel, gelees dié week! 🙏Dankie dat jy vir 7 maande alt...
04/07/2020

Leatitea Nortier Pretorius.. 🙏Woorde het ek nié.. alles vir jou vertel, gelees dié week! 🙏Dankie dat jy vir 7 maande altyd positief was, bly Glo het.. saam kon droom oor wat ons alles gaan aanvang, kuier & doen! Mag jy as een v Jesus se spesiale blomme weet dat ons liefde altyd daar sal wees v jou! Rus in vrede onse mater... Lief vir jou 😇🙏

Gelukkige 60th bday André  Swanepoel 🎊🎊
29/06/2020

Gelukkige 60th bday André Swanepoel 🎊🎊

Address

Amperbo Street
Despatch
6220

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 1978 Hoërskool Despatch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to 1978 Hoërskool Despatch:

Shortcuts

Share

Category